Twee selfsorg woonstelle langs mekaar te huur vir naweke en vakansies, met groot onthaalvertrek in middel. Onthaalvertrek bestaan uit groot braai ,TV en gesamentlike stort. Elke woonstel bestaan uit 2 slpk,gaste toilet, badk, kombuis, stoof en oond met yskas, mikrogolf. Kaggel in woonkamer.Lugreellaar en waaiers is in woonstelle. Beskik ook oor tv in elke woonstel. Stoep buite met tafel en stoele. Bankbed in woonkamer. Onderdak Parkering vir motor. Kom besigtig die diere soos Zebras ,Njalas, Rooibokkies en Vlakvarke op jou voorstoep. Woonstelle kan apart ook verhuur word. Elke woonstel kan 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer.Beddegoed en handdoeke word verskaf. Bring eie swem handdoeke. Vir die eerste 4 persone R450 en R50 vir elke ekstra persoon Kontak Ina nou om bespreking te doen. 50% Deposito word verlang met bespreking.
2016/05/08, 3:52 AM gumtree.co.za
2 rooms
450,00 R
Subscribe to email updates on your search:
Townhouses to Rent in Thabazimbi