Die plaas lê tussen Leeudoring stad en Orkney en beslaan 700HA Die koop prys is R 6,500,000 , BTW is betaalbaar op die prys , indien jy BTW geregistreer is sal jy met die ontvanger of jou boekhouer bespreek om moontlike 0% koers te kry Die plaas beskik oor 4 boorgate waarvan 3 toegerus is , 1 sement dam en 2 geboude damme. Die plaas het ook? spruit wat slegs loop na goeie reënval, hier is ook ? klein natuurlike Fontein Die plaas is uitsluitlik? weiding plaas, die heining drade is goed en bitter min benodig aandag indien nodig . Die plaas is verdeel in 4 kampe. Die plaas beskik ook oor? kraal en ? drukgang Min weiding plase soos die kom in die mark. Ek glo jy kan gerus na die plaas kyk
2016/10/07, 5:09 PM immoafrica.net
6 600 000,00 R
Subscribe to email updates on your search:
Vacant Land / Plots for Sale in Leeudoringstad
besproeiingstelsels. alle geriewe en toerusting by die prys ingesluit. Farm For Sale in Leeudoringstad near the North West area. 4 ... Plaas te koop, Leeudoringstad in die Noord Wes Area. Groot woonhuis met 4 slaapkamers met dubbel badkamer. groot
2016/08/17, 12:32 PM realnet.co.za
4 rooms
111.0 m²
4 443 000,00 R