1300ha Skaap plaas in die Garies distrik. 6 kampe met water, 3 waterbronne. Nuwe jakkalsproefheining, plaas is ongedierte vry. Kan 200 kleinvee eenhede dra. Geskik vir Springbokke en Gemsbokke. Woonhuis en stoor ingesluit. Winskoop teen R1385/ha NB: Prys sluit Belasting of Toegevoegde Waarde(BTW) uit. Indien as lopende saak verkoop word aan BTW geregistreerde persoon/onderneming word BTW teen Nulkoers gehef.
Garies , Northern Cape
1,800,000 R
6/10/2018
Moregumtree.co.za
Subscribe to email updates on your search:
Garies, Commercial sale