450,000 R
1/25/2018
ALLEEN MANDAAT: PLOT VAN 1.7257 Ha. Eiendom is gelee in die dorp van Klawer en is reeds opverdeel in drie erwe, alhoewel steeds geregistreer as een eiendom. Sentraal gelee en omhein. Daar was ‘n woonhuis op die een gedeeldte maar is verwoes in ‘n brand. Die murasies is steeds op die perseel. Koper het die opsie om die woonhuis te herbou op eie kostes. Kontak ons vandag vir verdere inligting.
Moregumtree.co.za
Subscribe to email updates on your search:
Klawer, Commercial sale