Nothing found
Subscribe to email updates on your search:
Op die Berg, Commercial sale
MERWEVILLE: Nuweveld Mountain farm This unique farm is located on the Nuweveld mountains and consists of 2 title deeds. Despite the pressing drought, and a few scattered rain showers, the livestock is still in excellent condition. Although the farm is classified as a mountainous farm, 70% of mixed veldt and grassland ranges offer unprecedented pastures. The other 30% is typical mountainous plateau on the top low mountains. In the deepest gorge is a perennial fountain. Six camps and the three scattered boreholes provide enough water in all the camps. Most of the inner as well as boundry fencing has been recently renovated. One part is ready to be electrified. A number of springbok are also present and roaming kudu is also a common sight. Because the farm is situated at the foot of the mountain, it is in a convenient location for both winter and summer grazing. The access road is closed and only two farms use the road. The gates are locked. There is no house or storage sheds and a prospective buyer will be able to erect a dwelling of his own choice. Further advantages are no trespassing, no Eskom lines and no land claims. The northern boundary is boundary between the Northern Cape and Western Cape. Ideal for breaking away from the hustle and buzzle with just the nature and Karoo's typical silence surrounding you. For sale at R3,200,000 (As a going concern with 50 sheep included) MERWEVILLE: Nuweveldberge plaas Hierdie unieke plaas is gelee teen die Nuweveld berge en bestaan uit 2 transportaktes. Ten spyte van die knellende droogte en slegs 'n paar verspreide reenbuie is die vee nog steeds in `n uitstekende toestand. Hoewel die plaas as 'n bergplaas geklasifiseer word, beslaan 70% uit voorskootveld met gemengde bossie en gras komponente wat uistekende weiding bied. Die ander 30% is tipiese bergveld met plato`s op die voorste laagliggende berge. In die diepste kloof is 'n standhoudende fonteintjie. Ses kampe en die drie verspreide boorgate voorsien voldoende suipings in al die kampe en maak wisselweiding mootlik. Meeste van binne- sowel as buiteheinings is onlangs opgeknap. Een deel is selfs voorberei om elektrifiseer te word. 'n Aantal springbokke is ook teenwoordig en trek koedoes is ook 'n algemene gesig. Omdat die plaas aan die voet van die berg gelee is, is dit in 'n gunstige ligging vir beide winter en somer reen. Die toegangspad is gesluit en slegs twee plase gebruik die pad. Die lynhek wat toegang tot die plaas verleen word ook gesluit deur die eienaar. Daar is geen huis of store nie en 'n voornemende koper sal stukture van eie keuse kan oprig. Verdere voordele is geen deurpaaie, geen Eskom lyne en geen grondeise nie. Die noordelike grens is aan die Noord Kaap bo-op die Nuweveld bergreeks. Ideal vir wegbreek van die stad met net die natuur en Karoo se tipiese stilte wat jou omring. Te koop teen R3,200,000 (As 'n lopende saak met 50 skape ingesluit) Property Reference #: RL2984 Agent Details: Jan Bothma Agrisell 32 Ryneveld StreetStellenbosch7600
Beaufort West , Central Karoo
3,200,000 R
8/4/2018
Moregumtree.co.za
Situated on the Mountain Range of the Koue Bokkeveld, commonly known as "Op die Berg", this property is surrounded by beautiful views. Ever dreamed about running your own guest house? This property boasts with a 1243 square meters consisting of a large and spacious double storey home. Furthermore there are 3 very neat bedrooms, 1 en-suite bathroom and 2 additional bathrooms. The homestead is geared for family living and offers spacious and light living areas that include a TV-room, a lounge with dining room and a neat kitchen with spens and scullery with a laundry room. All bedrooms are fitted with built-in cupboards and even have their own private door leading out to the lush garden, creating a peaceful and private scene. The main bedroom is en-suite and opens towards the lush garden. The study can easily be converted into a fourth bedroom. Furthermore the braai area brings to any entertainers delight. The property has a borehole with pump for irrigation purposes. A mere 140 km from Cape Town, makes this haven an extremely sought after property. This property is the ideal fit for any entrepreneur seeking to run their own guesthouse. So why wait, enquire today to make your viewing appointment! For sale at R2,650,000.00 House Property Type For Sale Listing Type R 2 650 000 Asking Price 3 Bedrooms 3 Bathrooms 2 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 0 Price/m² R 657 Rates & Taxes Yes Garage Yes Pet Friendly Yes Security Yes Study/Office
Western Cape Boland / Winelands Ceres Koue Bokkeveld,Western Cape,Ceres,Koue Bokkeveld
3 rooms
2,650,000 R
7/28/2018
Moreimmoafrica.net
Op hierdie plat erf kan jy jou droom huis bou met lieflike landelike en berg uitsig vanaf jou stoep of uit jou leefarea. Loop afstand van die strand, Tergniet is n klip gooi van Hartenbos, Mosselbaai op die gewilde Tuinroete en 30 km van George lughawe, met maklike toegang tot die N2. Lieflike rustige area. ERF Size 734m² Rates R400 per month
Western Cape,Groot Brakrivier,Tergniet
450,000 R
7/26/2018
Morerawson.co.za
MONTE CHRISTO ERWE - PRAGTIGE UITSIG!!! MEES GEWILDE LANDGOED OP HARTENBOS! Kom bou jou droomhuis in die uiters gewilde Monte christo eco sekuriteits dorp, waar rustigheid en pragtige natuurskoon jou asem weg slaan. Met die pragtige berg en see bekoring, die landelike omgewing, en vars lug kan elke dag gegroet word met die lieflike sonopkoms. Mosselbaai is bekend vir die mees gematigste klimaat in die wereld na Hawaii. Monte Christo is ook baie sentraal gelee en met toegang na die hoof snelwee (N2 & R102) maak dit baie toeganklik. Hartenbos is ongeveer 3,5km vanaf Monte Christo se ingangshek en Hartenbos se hoofstrand ongeveer 4,3km. Die naaste lughawe is ongeveer 30km vanaf Monte Christo en die naaste Hospitaal omtrent 11km in Mosselbaai. Vacant Land Property Type For Sale Listing Type R 680 000 Asking Price 0 Bedrooms 0 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 600 m² Total Size R 1 133 Price/m² R 550 Rates & Taxes
Western Cape Garden Route Mossel Bay Monte Christo,Western Cape,Mossel Bay,Monte Christo
600 sqft
680,000 R
6/21/2018
Moreimmoafrica.net
Eksklusiewe alleenmandaat !!!! Chardannay 15 Rawsonville Erf te koop Kom bou jou droomhuis op hierdie eksklusiewe erf in Rawsonville.Van die min erwe wat nog beskikbaar is in die goeie stil area in Rawsonville.Pragtige berg uitsigte
Worcester,Rawsonville
360,000 R
6/30/2018
Morerealtorsinternational.co.za
MEES GEWILDE LANDGOED OP HARTENBOS! Kom bou jou droomhuis in die uiters gewilde Monte christo eco sekuriteits dorp, waar rustigheid en pragtige natuurskoon jou asem weg slaan. Met die pragtige berg en see bekoring, die landelike omgewing, en vars lug kan elke dag gegroet word met die lieflike sonopkoms. MAKLIKE TOEGANG TOT DIE N2 NA KAAPSTAD EN GEORGE!. Vacant Land Property Type For Sale Listing Type R 830 000 Asking Price 0 Bedrooms 0 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 600 m² Total Size R 1 383 Price/m² R 550 Rates & Taxes
Western Cape Garden Route Mossel Bay Monte Christo,Western Cape,Mossel Bay,Monte Christo
600 sqft
830,000 R
6/22/2018
Moreimmoafrica.net
Leefstyl Plaas in die voetheuwels by Herold. n Skrale 35 min se ry vanaf die George Lughawe tot by hierdie stukkie, Hemel op Aarde Leefstyl Plaas. Padlangs al deur die skilderagtige roete oor die Outeniquapas, le hierdie 25 hektaar plaas tussen die newels van die Outeniqua berge en wegkruip. Water, water en nog water - word in die bestaande gronddam (5,2 kubieke meters) geberg tot die volgende geskeduleerde leiwaterbeurt soos aangeteken in die bestaande titelakte. Verskeie vissoorte kom hier in die dam voor. Bass word hier opgemerk. Hier kan met gemak met skaap geboer word. 16 Sitrus bome is aangeplant en goed gevestig. 'n Welige groentetuin is ook aangebring om die huishouding van vars groente te voorsien. Die groentetuin is aan die noorde kant van die woning aangele vir optimale son benutting en daaglikse gebruik van vars groente word hier geoes. Vars tamaties, russies, blaarslaai, knoffel en basil is 'n aanwins vir die kombuis. Geen rekeninge, die plaas word as selfonderhoudend bedryf en daarom kan die plaas "groen" beskou word. Sonkrag en LED beligting - geen elektrisiteitsrekening. Gravitasie vloei van water na 4 x 5 000 L water tenks wat eers deur n suiweringsproses gaan en word dan aangewend vir huishoudelike gebruik. Die dam kan 5 hektaar water berg (2,7 miljoen kubieke liters water hou). Lieflike onderdak skuiling is vir die skape en lewende hawe is aangebring. 'n Reuse waenhuis = 280 m2, maak voorsiening vir die berg van voertuie en plaasimplimente asook genoegsame onderdak ruimte vir die herstel daarvan. Die woonhuis (Barn) = 330 m2 , is in perfekte, heel en skoon toestand met oorvloedige ruimte vir 'n reuse familie. Drie ruim slaapkamers, 3 baie mooi badkamers, 4de slaapakkommodasie is op die verdieping bo slaapkamers ingerig (ses tot agt persone kan hier met gemak geakkommodeer word). Hoofslaapkamer het n dubbel alluminium deur wat oopmaak op koel stoep na buite. In die ruim oopplan sit/kombuis/eet/slaap en familie woning is twee lieflike binne braai areas gebou wat gebruik kan word vir onthaal of om lekker saam te kuier om die vuur. Die huis en motorhuis is = 610 m2 'n Massiewe onderdak stoep met ingeboude braai geriewe vergemaklik onthaal en daar kan gekuier word tot laataand. Hiervandaan kan die dam gade geslaan word en diere wat water drink kan dopgehou word. n Welige groentetuin is aan die noorde kant van die woning aangele vir optimale son benutting en daaglikse gebruik van vars groente word hier geoes. Vars tamaties, russies, blaarstaai, knoffel en basil kom hier voor. Een arbeidershuis in perfekte toestand maak voorsiening vir die verblyf van 'n voorman op die plaas. Alle grensdrade is in 'n netjiese toestand en die plaas is tenvolle omhein. Sommige meubels en plaasimplimente is ingesluit by die prys. Vir ernstige koper sal die addendum voorsien word. Toeriste kan hier met gemak gehuisves word vanwee die aktiwiteite wat hier natuurlik voorkom - bergfietsroetes, visvang en staproetes en sommer net vir n naweek uit te span.
Oudtshoorn,Oudtshoorn
4 rooms
3,800,000 R
6/6/2018
Morepropertyshop.co.za
MERWEVILLE: Nuweveld Mountain farm This unique farm is located on the Nuweveld mountains and consists of 2 title deeds. Despite the pressing drought, and a few scattered rain showers, the livestock is still in excellent condition. Although the farm is classified as a mountainous farm, 70% of mixed veldt and grassland ranges offer unprecedented pastures. The other 30% is typical mountainous plateau on the top low mountains. In the deepest gorge is a perennial fountain. Six camps and the three scattered boreholes provide enough water in all the camps. Most of the inner as well as boundry fencing has been recently renovated. One part is ready to be electrified. A number of springbok are also present and roaming kudu is also a common sight. Because the farm is situated at the foot of the mountain, it is in a convenient location for both winter and summer grazing. The access road is closed and only two farms use the road. The gates are locked. There is no house or storage sheds and a prospective buyer will be able to erect a dwelling of his own choice. Further advantages are no trespassing, no Eskom lines and no land claims. The northern boundary is boundary between the Northern Cape and Western Cape. Ideal for breaking away from the hustle and buzzle with just the nature and Karoo's typical silence surrounding you. For sale at R3,200,000 (As a going concern with 50 sheep included) MERWEVILLE: Nuweveldberge plaas Hierdie unieke plaas is gelee teen die Nuweveld berge en bestaan uit 2 transportaktes. Ten spyte van die knellende droogte en slegs 'n paar verspreide reenbuie is die vee nog steeds in `n uitstekende toestand. Hoewel die plaas as 'n bergplaas geklasifiseer word, beslaan 70% uit voorskootveld met gemengde bossie en gras komponente wat uistekende weiding bied. Die ander 30% is tipiese bergveld met plato`s op die voorste laagliggende berge. In die diepste kloof is 'n standhoudende fonteintjie. Ses kampe en die drie verspreide boorgate voorsien voldoende suipings in al die kampe en maak wisselweiding mootlik. Meeste van binne- sowel as buiteheinings is onlangs opgeknap. Een deel is selfs voorberei om elektrifiseer te word. 'n Aantal springbokke is ook teenwoordig en trek koedoes is ook 'n algemene gesig. Omdat die plaas aan die voet van die berg gelee is, is dit in 'n gunstige ligging vir beide winter en somer reen. Die toegangspad is gesluit en slegs twee plase gebruik die pad. Die lynhek wat toegang tot die plaas verleen word ook gesluit deur die eienaar. Daar is geen huis of store nie en 'n voornemende koper sal stukture van eie keuse kan oprig. Verdere voordele is geen deurpaaie, geen Eskom lyne en geen grondeise nie. Die noordelike grens is aan die Noord Kaap bo-op die Nuweveld bergreeks. Ideal vir wegbreek van die stad met net die natuur en Karoo se tipiese stilte wat jou omring. Te koop teen R3,200,000 (As 'n lopende saak met 50 skape ingesluit)
Beaufort West,Merweville
3,200,000 R
3/29/2018
Moreagrisell.co.za
DROOMHUIS GELEENTHEID OP GESOGTE WOONAREA. Hierdie pragtige gelyk noord oos erf is omhein met 3 mure en sal baie kostes spaar vir 'n geskikte bou projek. Dubbel verdieping woonhuis sal lieflike see berg en see uitsig geniet. Maak vandag nog 'n besluit en beplan U droomhuis op ons pragtige dorp op die tuinroete. LIGGING: 2Km vanaf die sake sentrum en strand aktiwiteite, restaurante, laerskool en kerke.
Menkenkop,Western Cape,Mossel Bay,Menkenkop
745,000 R
3/27/2018
Morepropertymonopoly.co.za
MERWEVILLE: Nuweveld Mountain farm This unique farm is located on the Nuweveld mountains and consists of 2 title deeds. Despite the pressing drought, and a few scattered rain showers, the livestock is still in excellent condition. Although the farm is classified as a mountainous farm, 70% of mixed veldt and grassland ranges offer unprecedented pastures. The other 30% is typical mountainous plateau on the top low mountains. In the deepest gorge is a perennial fountain. Six camps and the three scattered boreholes provide enough water in all the camps. Most of the inner as well as boundry fencing has been recently renovated. One part is ready to be electrified. A number of springbok are also present and roaming kudu is also a common sight. Because the farm is situated at the foot of the mountain, it is in a convenient location for both winter and summer grazing. The access road is closed and only two farms use the road. The gates are locked. There is no house or storage sheds and a prospective buyer will be able to erect a dwelling of his own choice. Further advantages are no trespassing, no Eskom lines and no land claims. The northern boundary is boundary between the Northern Cape and Western Cape. Ideal for breaking away from the hustle and buzzle with just the nature and Karoo's typical silence surrounding you. For sale at R3,200,000 (As a going concern with 50 sheep included) MERWEVILLE: Nuweveldberge plaas Hierdie unieke plaas is gelee teen die Nuweveld berge en bestaan uit 2 transportaktes. Ten spyte van die knellende droogte en slegs 'n paar verspreide reenbuie is die vee nog steeds in `n uitstekende toestand. Hoewel die plaas as 'n bergplaas geklasifiseer word, beslaan 70% uit voorskootveld met gemengde bossie en gras komponente wat uistekende weiding bied. Die ander 30% is tipiese bergveld met plato`s op die voorste laagliggende berge. In die diepste kloof is 'n standhoudende fonteintjie. Ses kampe en die drie verspreide boorgate voorsien voldoende suipings in al die kampe en maak wisselweiding mootlik. Meeste van binne- sowel as buiteheinings is onlangs opgeknap. Een deel is selfs voorberei om elektrifiseer te word. 'n Aantal springbokke is ook teenwoordig en trek koedoes is ook 'n algemene gesig. Omdat die plaas aan die voet van die berg gelee is, is dit in 'n gunstige ligging vir beide winter en somer reen. Die toegangspad is gesluit en slegs twee plase gebruik die pad. Die lynhek wat toegang tot die plaas verleen word ook gesluit deur die eienaar. Daar is geen huis of store nie en 'n voornemende koper sal stukture van eie keuse kan oprig. Verdere voordele is geen deurpaaie, geen Eskom lyne en geen grondeise nie. Die noordelike grens is aan die Noord Kaap bo-op die Nuweveld bergreeks. Ideal vir wegbreek van die stad met net die natuur en Karoo se tipiese stilte wat jou omring. Te koop teen R3,200,000 (As 'n lopende saak met 50 skape ingesluit) Farm Property Type For Sale Listing Type R 3 200 000 Asking Price 0 Bedrooms 0 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 0 Price/m²
Western Cape Karoo Merweville,Western Cape,Karoo,Merweville
3,200,000 R
3/24/2018
Moreimmoafrica.net
We at Flatfy use cookies to improve quality of your overall browsing experience. By using our services you agree to our use of cookies.Learn more