Prime Land in Steynsrus Township

Kroonstad , Free State
320,000 R
2/25/2018
Prime Land in Steynsrus Township Prime Land in Steynsrus Township, strategically positioned on Free way, suitable for Commercial Venture Or Even Cultivation! 2,4685 Hectares (Two Comma Four Six Eight Five) hectares Property Reference #: 2127800 Agent Details: Dee-Dee Brits Just Property Kroonstad 40 Murray Street Kroonstad
Moregumtree.co.za
Subscribe to email updates on your search:
Steynsrus, Commercial sale

0 Bedroom Farm For Sale in Kroonstad, Kroonstad - South Africa Property - ID: 15591

0 Bedroom Farm For Sale in Kroonstad, Kroonstad - South Africa Property - ID: 15591
16,200,000 R
4/24/2018
Veeplaas te koop in Steynsrus Distrik , 3 spruite loop deur die plaas. 1) 422.7ha verdeel in 9 weidingskampe. 1 boorgat met windpomp 2) 128.47ha 6 kampe met beeshanterings geriewe , boorgat 15000L /per uur met windpomp 3) 456.6ha; 9 aangeplante weidingskampe (98ha), en 19 weidingskampe (358.6ha). Store en bees hanteerings geriewe 4) Moderne dubbelverdieping huis vyf (5) slaapkamers , vier (4) badkamers , vier (4) onthaal areas, twee (2) studeerkamers , spens en kombuis met sleeper kaste met marmer bladdens, vleis / strykkamer, stoorkamer, toegeboude braai area, swembad, drie (3) motorhuise en goed ontwikkelde tuin. dompelpomp op boorgat wat huis en dele van plaas van water voorsien. boorgat sterkte 15000L / per uur . Nog twee(2) boorgate met windpompe . twee (2) spruite loop deur plaas met baie vleie. 5)218.18ha aangeplante weiding in 2 kampe en die res verdeel in 6 weidingskampe, sinkstoor en ou huis as voerstoor, 2 boorgate met windpompe. 6) bogenoemde 4 plase aangrensend en baie water ryk 7) 302.10ha ; 70ha aangeplante weiding, verdeel in 4 kampe, die res verdeel in 8 weidingskampe. met bees hanteerings geriewe, 2boorgate met windpompe die plaas is ongeveer 1km vanaf eerste 4 plase.
Moresahomes4sale.co.za