Big family farm style house for sale in the beautiful Botriver Great starter home Bedrooms 3 Bathrooms 3 Large kitchen Dining room Living room Hallway area Guest toilet and basin Fire place in living room Wendy 2.5m x 4m entertainment area White river stone coverage House need tlcs, walls need to be repaired(cracks) Erf size 595sqm Structure 397sqm Very urgent sale owner relocating( make offer) We assist with bonds Ps: Property is always an investment
Western Cape, Botrivier, Botrivier
3 rooms
397 m²
999,000 R
2/20/2018
Morecapepropertycentre.co.za
Subscribe to email updates on your search:
Botrivier, Commercial sale
5.6 HK PLOT BOTRIVIER, TEENAAN N2 Op hierdie stukkie plot is n pragtige koppie wat uitkyk oor die vallei en vlaktes tot so ver as Caledon. Op n mooi dag kan selfs n stukkie van die see by Hermanus raakgesien word reg bo-op die koppie. Hierdie pragtige ongerepte plot van 5.6 hektaar, is langs die Poespasrivierkloof. Die naam Poespas kom van n Hollandse woord wat deurmekaarspul beteken en is so genoem as gevolg van die baie draaie en kronkels. By die bo-lope was dit bekend as die Jakkalsrivier, wat sedertdien die aanvaarde naam vir die rivier, wat by Compagnesdrift in die Botrivier vloei, geword het. (aangehaal uit Die geskiedenis van Botrivier en die ou Kaapse wagenweg deur Gerald mcCann) Hierdie geskiedkundige gebied by die Compagnesdrift uitspanplek op die walle van Botrivier was n toevlugsoord vir beide die uitgeputte osse en die mense wat die Hottentotsholland en die Groot Houwhoek berge oorgesteek het. Met die koms van die treinspoor wat ook verby hierdie ongerepte plot verby gaan is Botrivier op die padkaart aangeteken en ook dus die status van dorp gekry. Die spoorlyn wat verby gaan, die poespaspad soos dit tans genoem word onder die inwoners van Botrivier, oftewel die jakkalsrivierpad en die N2 omarm hierdie stukkie juweel. Farm Property Type For Sale Listing Type R 860 000 Asking Price 0 Bedrooms 0 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 56 000 m² Total Size R 15 Price/m²
Western Cape Overberg Bot River
860,000 R
3/26/2018
Moreimmoafrica.net