Farm for Sale in Edenville

Edenville, Edenville
796 sqft
8 836 197 R
2017/03/31
Distrik Edenville - Vrystaat Beesplaas met 96ha goeie lande vir kontantgewasse • Groot 796ha • 700ha Veld • Drakrag – 1/ 4 GVE • Soetgras en Rooigras • Jaarlikse reënval 450 -500mm • 2 x Boorgate ( ontwikkel 1 x Windpomp – 1 x Handpomp) • 1 x Sement dam • 2 x Spruite – 1 x Standhoudend met fontein • 1 x Werkershuis • 5 x Kampe met water • Heining 6 lyn bees doringdraad omhein • Eskom lyn loop deur plaas maar geen punt R 8 836 197
More property24.com