FRASERBURG/SUTHERLAND KAROO PLAAS 2008 Ha Prys R3 400 000 Goeie Karoo eenheid geleë tussen Sutherland en Fraserburg. Goeie veld bedekking met seisoenale rivier wat deur plaas vleg. Plaas is verdeel in 7 kampe elke met ten minste 1 waterpunt per kamp. Fonteine en 4 x windpompe. Goeie draadheinings en grensdraad is jakkalsproef. Die werf bestaan uit skuur en stewige woonhuis wat aandag nodig het. Koper van hierdie plaas het opsie om buurgronde te huur. Navrae. Albie Loubser 082 573 9902 Willie Van Rensburg 082 261 7641
2017/06/21, 3:35 AM gumtree.co.za
3 400 000 R