Find your home - 8 Bedroom Farm For Sale in Koffiefontein

Free State,Koffiefontein,Koffiefontein
8 rooms
107,816,434 R
5/2/2018
Pragtige besproeiing en veeplaas met mooi diep rooi grond wat hoë opbrengste lewer op koring, mielies en lusern. Dis 'n netjiese plaas en alles is in 'n PUIK toestand. Netjiese pompkamers en 2 groot opgaar damme waaruit hul besproei. Een van die damme word uit die rivier volgepomp en die ander een uit die kanaal. Spilpunt pompe en pyplyne is alles nuut en alle spilpunte is Valley Spilpunte. Die paaie, drade, waterpunte ens. is alles in 'n baie goeie toestand. Store en afdakke is ook in 'n goeie toestand. 2 Groot woonhuise. Hierdie is 'n pragtige plaas en verseker die moeite werk om na te kyk. Die plaas kan in 2 dele verkoop word as dit net deur een transaksie gedoen word. Kontak my asseblief vir verdere navrae.
Moreallsaproperty.co.za
Subscribe to email updates on your search:
Koffiefontein, Commercial sale