Nothing found
Subscribe to email updates on your search:
Saaiplaas, Commercial sale

93 ha farm in Modimolle

Limpopo Bela-Bela and Bushveld Modimolle (Nylstroom) Modimole (Nylstroom), Limpopo Bela-Bela and Bushveld
5,400,000 R
2/7/2018
93ha Wild en saaiplaas met water Nylstroom Woonhuis,6 motorhuise, koelkamer Groot stoor 2 Boorgate lewer 12 000l/h elk, 2 boorgate nie toegerus 1.5km moederlyne Rivier deur plaas, kan vir besproeing gebruik word Eienaar het heraansoek gedoen vir waterregte 25ha Tabak voorheen besproei 65ha Wildkamp met mooi bos Koedoes, rooibokke, waterbokke, njalas
Moreprivateproperty.co.za

Ventersdorp Livestock farm

North West Other North West, North West - Other North West North West - Other North West
1,800,000 R
1/20/2018
Was saaiplaas gewees jare terug. Nou weidingsplaas. Dra maklik 50 beeste met kallers en 100 skape reg deur die jaar op net lekke. Geen byvoeding. Omtrent 50% nuut omhein. Ander drade in goeie kondisie. Paar klein kampe. Genoeg water krippe. 2 klein "broiler" huise. Hoender hokke. "Free range" vark hok. Werks winkel. 2 x voerkamers. 4 perde stalle uit pale gebou. 2 × "bachelor" woonstelle 80% klaar maar leefbaar. 1 klein woonstel 80% klaar maar leefbaar. 1 x 2 slaapkamer woonstel 95% klaar maar leefbaar. 2 x 1 slaapkamer huis altwee amper klaar maar leefbaar. Baie vloer en muur teels om te gebruik. Motor afdakke. Tuine van 2 huise en 2 "bachelor" woonstelle omhein. Staal stoor 40% kompleet. Skaap kraal. Beeshanterings geriewe. Klein groente tuin met klomp vrugte bome sommige onlanks geplant. Baie sterk boorgat. Verkoper is Vat geregistreer. Neg. Vir n vinnige verkoop.
Morejunkmail.co.za

Farm for sale

Limpopo Limpopo
13,000,000 R
3/7/2017
Wilds/ Bees en Saaiplaas te koop in die waterberge. 525.5 ha, nuut omheinde wildsplaas in Alma, Limpopo omgewing. Pragtige woonhuis met buite geboue, elektries omhein. Goed geboude steenhuise vir werkers. Geboue: X1 Nuut herboude 3 slaapkamer woonhuis met 2 badkamers, sitkamer, eetkamer, tv kamer en kombuis. Ingeboude kaste in kombuis asook slaapkamer. Huis se vloere is uitgelê met Seneca vinyl (hout effek). Tenvolle toegerus met diefwerring en veiligheidshekke. X1 Toegeboude stoor met gereedskapkamers en waskamer. X1 Groot oop stoor met sement vloer. X1 Volledige werkshuis toegerus met elektrisiteit asook X3 steen geboude werkerskamers met toilet. Krale: X1 Skaapkraal gebou met hanteringsfasiliteite asook X3 groot toegespande skaapkampe met waterkrippe. Netjies geboude varkhokke toegrus met sement vloere en water. Landerye: X3 Toegeruste spilpunt: -x2 3 ½ torrings en x1 verskuifbare 4 ½ torring om n total van 60 ha te dek. Boorgate: X1 135 000 L per uur boorgat (elektries) X1 45 000 L per uur boorgat (elektries) X1 Boorgat waarvan sterkte onbekend is, toegerus met pomp, maar geen motor. Topografie: Sanderige bosveld met baie klein koppie. Baie mooi boomryk met grasvlaktes. Natuurlike spruit loop deur grond. Standhoudende fonteine wat op plaas ontspring en 2 grond damme vul. Wild: Groot troppe koedoes en rietboke asook klein wild. Heining: Baie netjies, nuutgespande wildsheining met nuut geboude ingangs hek, motor gedrewe. KONTAK BESONDERHEDE: OCKIE : 083 320 7173 JUANDRE: 076 637 7530/083 683 9914
Morejunkmail.co.za