Complain
Pragtige veeplaas gelee tussen Steynsrus en Lindley te koop. Die Plaas bestaan uit 171ha weiding, oorweegend rooigras. Dit is opgedeel in 6 waarvan al 6 kampe water punte het vir suipings. Daar is 1 sement dam, 1 gronddam en 2 sonpompe wat water voorsien. Hout drukgang, kopklamp en laaibank vir beeshantering. Ideale beginersplaas of toevoeging vir die gevestigde boer. Kontak my vir meer inligting Farm Property Type For Sale Listing Type R 1 820 000 Asking Price 0 Bedrooms 0 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 171 Ha Total Size R 1 Price/m² Yes Security
Free State Steynsrus,Free State,Free State,Steynsrus
171 sqft
1,820,000 R
171 sqft
Moreimmoafrica.net

Subscribe to email updates on your search:
Steynsrus, Commercial sale
We at Flatfy use cookies to improve quality of your overall browsing experience. By using our services you agree to our use of cookies.Learn more