Farm for Sale in Viljoenskroon

Viljoenskroon, Viljoenskroon
4 rooms
3 300 000 R
2017/05/25, 11:15 AM
More property24.com

Farm for Sale in Viljoenskroon

Viljoenskroon, Viljoenskroon
20 000 000 R
2017/03/30, 6:47 PM
Ploughable lands: (historical) - +/- 450ha. The farm is at present leased .He runs some 110 cattle on the farm ... present there is 4.25 ha under seed sunflower. The extra portion of the centre pivot is not utilised. The farm has 5 ... windmill supplied dams of which, at present, 2 are undergoing repairs. The farm is not camped. There is a vlei (dry at present
More property24.com

Farm for Sale in Viljoenskroon

Viljoenskroon, Viljoenskroon
3 rooms
20 500 000 R
2017/03/31, 10:45 PM
Die plaas is ideaal vir weiding en saai. Daar kom 'n groot weidingskamp voor met 5 windpompe en damme vir water. Buite drade is in 'n goeie toestand en die binne drade is in 'n redelike toestand. Daar kom ongeveer 60 ha aangeplante smutsvingergras voor. Daar kom 3 lande kampe voor, daar is in totaal 185 ha se mielies geplant op die 3 lande. Daar is ook 12 ha se aangeplante lusern en saad sonneblomme wat voorkom en die boorgate lewer so 55000 liter per uur. Daar is 6 boorgate waarvan 5 toegerus is met 5 windpompe en 1 met 'n 75 KW elektriese pomp. Daar is ook 5 sementdamme op die plaas. Daar kom ook 'n 3 slaapkamerhuis voor met 1 badkamer, Sitkamer, eetkamer en 'n 1 slaapkamer woonstel. 4 Groot store en 3 sink store wat voorkom. 4 Kompleet werkershuise. Daar kom 'n Eskom punt voor van ongeveer 89 KW vir besproeiings
More property24.com