Die paket bestaan uit 5 persele en moet saam gekoop word. Gelee 12 km vanaf Hartsvallei köperasie Perseel 1 is 36 ha groot Weiding: 15 ha lusern ( 1 jaar oue Super Cuf), 5 Toring Agrico Wiper Lande: Sand - Rooigrond Watervoorsiening: 1 x 36 uur Sementdam 1 Dompelpomp en 1 Windpomp 25.7 ha ingelyste besproeiing Verbeteringe: Woonhuis met 4 slaapkamers, 2 badkamer, 2 sitkamer, kombuis, opwas, eetkamer. Store: Oop Staalstoor (25 x 30m) Krale: 6 Voerkrale vir Bees Krag: 1 x Eskompunt 25 kva Perseel 2 is 25.7 ha groot Weiding: 22 ha lusern ( 3 jaar oue Super Cuf), 22 ha Senter 360 spilpunt Lande: Swaarder grond Watervoorsiening: 24.7 ha ingelyste besproeiing Perseel 3 is 27 ha groot Weiding: 22 ha lusern ( 4 jaar oue Super Cuf), 4 Toring Agrico spilpunt Lande: Sand - Rooigrond Watervoorsiening: 25.7 ha ingelyste besproeiing 1 Boorgat wat nie toegerus is nie. Verbeteringe: Woonhuis met 3 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer, kombuis, motorhuis. Krag: 1 x Eskompunt 25 kva Perseel 4 is 42 ha groot Weiding: 22 ha lusern ( 1 jaar oue Super Cuf), 4 Toring Agrico spilpunt Lande: Sand - Rooigrond Watervoorsiening: 1 Dompelpomp 25.7 ha ingelyste besproeiing Verbeteringe: Woonhuis met 3 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer, kombuis, eetkamer. Store: Oop Staalstoor (18 x 9m) Krale: Toegeruste Melkstal met 16 punt alfa land melkmasjien Krag: 1 x Eskompunt 50 kva Perseel 5 is 42 ha groot Weiding: 22 ha lusern ( 1 jaar oue Super Cuf), 7 toring Senter 360 ( Die spilpunt gaan oor tot in perseel 1) Lande: Sand - Rooigrond Watervoorsiening: 1 x 36 uur Sementdam 1 Dompelpomp 25.7 ha ingelyste besproeiing Verbeteringe: Woonhuis met 3 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer, kombuis, eetkamer, kantoor , stoep en 2 Motorhuise Krag: 2 x Eskompunt 50 kva en 100 kva Prys vir die paket is R 37 500 000 btw uitgesluit
Northern Cape,Warrenton,Warrenton
37,500,000 R
4/9/2018
Moreallsaproperty.co.za
Subscribe to email updates on your search:
Warrenton, Commercial sale
We at Flatfy use cookies to improve quality of your overall browsing experience. By using our services you agree to our use of cookies.Learn more