Complain
• Geregistreerde waterregte vir 81,3 hektaar.• Besproeiing word gedoen uit ‘n 731 000 m³ geregistreerde dam.• Hierdie dam het ‘n baie goeie opvangsgebied en daar was nog nooit ’n water tekort nie.• 150 ha lande met gemiddelde diepte van 1 meter. • Hierdie lande se gemiddelde langtermynopbrengste is 6 ton vir mielies, en 1.5 ton op sonneblom. • Vloedbesproeiing word gedoen.• Die lande kan vermeerder word, daar is reeds magtiging gekry by die departement van Landbou.• 1373 Hektaar bogemiddelde goeie weiding wat verdeel is in 38 kampe wat almal met water toegerus is. • Die hele plaas is begaanbaar en beweibaar. Die natuurlike weiding bestaan uit ’n groot persentasie klimaksgrasvelde. • ‘n Grootvee-eenheid in hierdie omgewing is 1/5, maar hierdie plaas het ‘n hoër drakrag. Geen tekens van oorbeweiding. • Die gemiddelde reënval is 760 mm per jaar.• 6 boorgate , waarvan 3 toegerus is.• 2 Baie sterk toegeboude fonteine• Baie fonteine• 23 Gronddamme• 8 Sementdamme• Veehanteringsgeriewe vir skaap en bees, met krale en laaibank.• Perdestalle en varkhokke• Goeie infrastruktuur – 1815 m² onderdak• Goeie 5 Slaapkamer woonhuis (1091 m²), met 4 badkamers, groot woonvertrekke met 8 kaggels..
Farm, Zastron, Free State
13,650,000 R
9/18/2018
Morefineandcountry.com

7/1/2018
Morefineandcountry.com
Subscribe to email updates on your search:
Zastron, Commercial sale
We at Flatfy use cookies to improve quality of your overall browsing experience. By using our services you agree to our use of cookies.Learn more