- 4 Bedroom Farm For Sale in Christiana

North West Christiana Christiana
4 bedrooms
10,800,000 R
1/11/2018
Die plaas is gelee buite Christiana en is 967 ha groot. Daar kom 13 weidingskampe voor en al die kampe is van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand en daar kom aangeplante smutsvingergras en borseltjie gras voor. Daar is 2 lande kampe van ongeveer 80 ha. Die tipe grond wat daar voorkom is sand -leem grond. Daar is 4 boorgate voor en 1 is toegerus met 'n dompelpomp en 3 met windpompe en dan is daar wat nie toegerus is nie. Daar is 4 damme ( 3 sink en 1 sement) Daar is 'n 4 slaapkamer woonhuis, 4 store en 4 werkershuise. Daar is veehanteringsgeriewe vir beeste sowel as krale. 25 KVA Eskompunt. Volstruise ingesluit by die prys. BTW uitgesluit.
Moreallsaproperty.co.za

- Farm For Sale in Christiana

North West Christiana Christiana
8,400,000 R
1/11/2018
Uitstekende delwery potensiaal. Baie sterk water om ekstra spilpunte te bedien. 2 Woonhuise waarvan 1 'n swembad het. 6 Krale. 14 ha Wildskamp en die drade is in 'n goeie toestand. 21 ha onder spilpunt besproeiing
Moreallsaproperty.co.za

- 3 Bedroom Farm For Sale in Christiana

North West Christiana Christiana
3 bedrooms
7,074,000 R
1/11/2018
Daar kom 5 weidingskampe voor en al die 5 kampe is van water voorsien. Die drade is in ‘n redeike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar kom 1 lande kamp voor van ongeveer 30 ha. Rooi sandleem grond kom voor. Daar kom 2 Toring Spilpunte (Kimberley) voor wat verskuifbaar is en doen 3 x sirkels van 6,5 ha elk. 7 Boorgate wat toegerus is met 4 dompelpompe Daar kom ook 108 000 kubm geregistreerde besproeiing voor. 1 Sementdam wat 360 000 liter wat hou. Daar kom ‘n 3 slaapkamer huis voor met 2 badkamers, sitkamer, eetkamer, woonkamer, kombuis met ‘n spens, leefarea, koelkamer, 2 stoorkamers, bediendekamer en 3 motorhuise. 1 Toegeboude sink staalstoor met afdak. Geen werkershuise kom voor nie. Ou melkstal (8 x 16 meter) Drukgange / krale vir beeste kom voor. Krag: 1 x 25 KVA – Eskom punt. Reenval: 500 mm per jaar Drakrag: 1 GVE op 8 ha Kameeldoring, kareebome en Soetdoringbome met Vaalbos kom voor.
Moreallsaproperty.co.za
4 bedrooms
8,500,000 R
4/4/2017
Groot 4 slaapkamer huis met 2 Badkamers, Eetkamer, Sikamer, kombuis, opwas, instap yskas en braaiarea. Langs die huis is 'n bediendekamer, pakkamer, strykkamer, instap kluis en 'n buitekoelkamer met slagkamer 18x9m. Dam wat omskep is in 'n swembad. Boorgat by huis Wild: 50 Koper Springbokke 19 Swart Springbokke 27 Wit Springbokke 50 Gewone Springbokke 4 Waterbokke 2 Kameelperde 30 Elande 20 Blesbokke 40 Rooibokke waarvan 20 F4 en 20 F5 is en 1 swart ram 20 Letchwe 10 Njala 8 Gemsbokke Dan is daar in die wildskamp 2 boma's Huisie wat 3x4m is met toilet en water Braaiarea met stoele Afdak vir 6 motors Afdak 45 x 18m Stoor 6x4m Stoor 20x10m Die plaas is omhein met 28 draad en 9 elektriese draad en 2 skok bokse. Huis is omhein met elektriese drade met 2 elektriese hekke. Daar is remotes en ogies om die huis. Plaas: Grondmonsters is gevat Kunsmis is ingesit Gras is ingeplant Indringende bome is gespuit Paaie is geskraap Daar is 18 waterkrippe 3 boorgate in kampe Daar kan beeste bewerk word Drukgang vir beeste Skaapkrale Besproeiing en watertenks om die huis. Farm Property Type For Sale Listing Type R 8 500 000 Asking Price 4 Bedrooms 2 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 0 Price/m²
Moreimmoafrica.net
Subscribe to email updates on your search:
Christiana, Commercial sale