Nothing found
Subscribe to email updates on your search:
Boshof, Flat sale
PLAAS BADEN-BADEN is gelee 14 km vanaf Dealesville, distrik Boshof. WEIDING/ LANDE: Lande: 383 ha Weiding: 133 ha 1 x Werkershuis staalstruktuur - 54m2 Die eiendom het gemengde rooigras en skaapbossieweiding met 'n drakrag van +/- 8 ha per GVE, met goeie drade. Die eiendom het goeie potensiaal rooisandleem lande. Daar is +/- 383 ha lande wat veral geskik is vir die verbouing van mielies, koring en sonneblom. WATER: Die eiendom het goeie ondergrondse water. Een Windpomp en een sementdam.
Dealesville,Dealesville
500,000 R
3/15/2018
Morerealtorsdurbanville.co.za
We at Flatfy use cookies to improve quality of your overall browsing experience. By using our services you agree to our use of cookies.Learn more