Familie huis te huur

Citrusdal, West Coast
Groot familie huis beskikbaar vir verhuring vanaf 1 Desember 2016. 3 Slaapkamers 2 badkamers Groot kombuis, 2 ruim leefareas Enkel Motorhuis Ekstra kamer en badkamer apart van huis Geboude braai Huurder verantwoordelik vir eie water en dienste rekening. Koop krag Een maand deposito
2017/01/12, 10:47 AM gumtree.co.za
4 rooms
700.0 m²
6 000 R