Op die berg

Other, Pretoria / Tshwane
Pragtige ekslusiewe woonstel baie privaat aan huis hooggelee teen die Magaliesberg in Wonderboom Suid met uitsig oor Pretoria stad. Baie stil en rustige plek. Groot slaapkamer, badkamer, oopplan kombuis en sitkamer. Groot stoep. Ten volle gemeubileerd met Speedqueen wasmasjien, tuimeldroer, DSTV compact packet, Wi-Fi en water en ligte ingesluit. Veilige onderdak parkering. Groot tropiese tuin. 25 trappe om te klim tot bo by woonstel. Soek rustige, stil en sober persoon of getroude paartjie. Een maand deposito word verlang en huur een maand vooruit betaalbaar.
2017/01/12, 9:08 PM gumtree.co.za
3 rooms
4 700 R
en elektrisiteit betaalbaar. Maks 2 persone. Goedversorgde blok teen die berg in 11de laan, Wonderboom-Suid. R4 600pm + R4 600 deposito. Kan dadelik intrek. Kontak 082 355 1003 ... Netjiese 2 slpk (met 2de kamer slegs enkelkamer), balkonnetjie met berguitsig op 5de vloer, toesluitmotorhuis. Deposito
2017/02/03, 10:57 AM gumtree.co.za
2 rooms
56.0 m²
4 600 R
Die Boord. 2-Slaapkamerwoonstel in Lovelllaan op tweede verdieping. Ideaal vir jong paartjie of twee werkende persone ... . Geen studente of diere. Parkering onder skadunet in omheinde area. Pragtige uitsig op berg. Rustige omgewing met ... bergstroompie teen die braai-area. Goeie sekuriteit. Alarmsisteem. gekoppel aan sekuriteitsfirma. . Lugversorging. Koopkrag. 1
2017/01/11, 5:58 AM gumtree.co.za
2 rooms
7 600 R
die antwoord op al jou drome!! Met: * 2 slaapkamers * 2 Badkamers * Oopplan leef area en kombuis * Buite braai met ... ongelooflike uitsig oor die see * Motorhuis * Stoep agter met uitsig oor die berg * Kompleks swembad EN VELE MEER ... !!!!!! Hoekom wag? Met hierdie winskoop prys, see-uitsig, loopafstand van die strand, veilige omgewing en so ek kan aanhou
2016/12/27, 2:15 PM gumtree.co.za
2 rooms
780 000 R

SPLINTERNUUT OORGEDOEN !!!

Gordon's Bay, Helderberg
kombuis na sit - eetkamer. Dubbel parkering binne kompleks. Berg uitsig op eerste vloer. Katspoeggie vanaf die strand en
2016/10/12, 12:52 PM gumtree.co.za
2 rooms
104.0 m²
1 300 000 R