Karaktervolle huis vir 2 tot 3 mense

Prince Albert, Central Karoo
Karaktervolle huis met hoë plafon, hout vloere en skuifraam vensters met hortjies in die hartjie van Prins Albert. Kombuis met spens en stoepkamer. Parkering agter hek van die straat af. Water, ligte en alarm betaalbaar deur huurder, eiendomsbelasting word betaal deur verhuurder.
2017/02/23, 7:09 AM gumtree.co.za
2 rooms
4 500 R

House for rent in Prince Albert

Prince Albert, Central Karoo
Pragtige huis te huur in Prins Albert. Huis is oorgeverf van binne en buite. Dis 'n groot huis met 'n sitkamer/eetkamer/ 2 badkamers/4 Slaapkamers en onderdak parkering. Koopkrag Die prys is nie onderhandelbaar nie. Kontak asb net indien u defnitief belangstel. Indien u belangstel epos my gerus by *** of inbox my op gumtree. Dankie
2016/12/27, 10:25 PM gumtree.co.za
4 rooms
5 200 R
Subscribe to email updates on your search:
Apartments / Flats to Rent in Prince Albert