**BESIT 'N STUKKIE VAN GROOTBRAK SE GESKIEDENIS!!** Hier is 'n geleentheid om een van die ouer Historiese geboue - wat tans onder restourasie is - te besit in Groot Brakrivier se hoofstraat! Die hoofhuis wat oorspronklik uit 2 duette bestaan het, het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is stoepe voor en agter asook 2 kaggels en 'n enkel motorhuis aan die hoofhuis. 'n Aparte skuur waar 4 motors gehuisves kan word met 'n boonste verdieping ideaal geskik vir 'n woonstel met 2 kamers en 'n leefarea is baie gerieflik. Hierdie plek, wat gebou is op 'n 5600m2 erf, het 'n pragtige uitsig oor die Lagoon asook die see in die verte en word "As Is" verkoop!
THE ULTIMATE IN MODERN CONTEMPORARY LIVING Dual Mandate A PICTURE TELLS A 1000 STORIES . . . . from literally every room in this 3 story south facing home, one enjoys spectacular 180 deg uninterrupted views over the ocean and coastline as far as the Brenton Cliffs to your left on a clear day, and to the right - Mossel Bay. Generous accommodation with good indoor / outdoor flow from the living areas to the 6 on-suite bedrooms, provides endless opportunities be it for a family home, a guest house or Air B&B. Entertaining and sheltered Jacuzzi patio area at the rear of the home, offers you the privacy of your own private space, next to a compact bird filled garden with sea views. Open plan ambiance. well fitted kitchen. dinning room, formal lounge, T.V lounge, study, large garage for three cars, self contained own entrance flatlets.....this home has it all, and no written story can adequately encompass everything it has to offer. Specially designed skylights that can be opened and closed, ensure that on those cold winter days, the home gets more than enough sun. The upmarket suburb of Hersham is situated within 2.5km from all public amenities in the coastal town of Great Brak, and is approximately 20 km from the bustling town of George, the airport, restaurants, schools, golf courses, shopping malls etc etc etc Contact me to view and appreciate this amazing architectural seaside home # Reception Rooms: 3 # Entrance Hall: 1 # Parking: 4 Rates And Taxes: 980 Has Garden Security Features: alarm Property Reference #: 3064377 Agent Details: Creshanda Austen Chas Everitt George Unit 8 Heather Park Shopping Centre, cnr Witfontein & Pine Rd Heather Park, George
Leefareas vloei aanmekaar vir die permanente vakansiegevoel! Geniet jou oggendkoffie in die bed terwyl jy jou verstom aan die mooi uitsig en die natuur se oggend geluide. Daar is slegs 29 erwe in hierdie estate met klein erfies wat dit kompak laat voel en dit die ideale 'lock-up-and-go' kompleks maak. Groot Brakrivier is 'n klein plattelandse dorpie met alle basiese geriewe. Grootbrak is geleë halfpad tussen George en Mosselbaai op die N2 in die pragtige tuinroete. Dit is slegs 12 minute vanaf George Lughawe.
This 3 bedroom house is is situated in Great Brak River Central, very close to all amenities. The two single garages has been changed into flats and there are rental contracts in place with long term tenants, so you already have a monthly income from these. The one flat has a bedroom, kitchen and living area and the second flat is a bachelor flat. The main house has 3 bedrooms ,two bathrooms, one with a bath, basin and toilet and the other one with a shower, basin and toilet. There is a sunny living room. This house needs to be fixed up a bit and is therefore at a good price for a new owner that wants a good investment.
Hier voel dit of jy letterlik in die bos bly - 'n lae onderhoud tuin is mooi natuurlik gehou met veldblomme, mooi bome en wegsteek hoekies. Die huis is heel agter op die erf gebou om 'n pragtige see-uitsig te verseker met die privaatheid wat die tuin voor u bied. Die 4 slaapkamer huis het 3 badkamers met 'n gaste toilet. Alle vertrekke is ruim en die kombuis is gemoderniseerd! Daar is 'n dubbel motorhuis met 'n stoorkamer. Geleë in 'n stil straat in die uiters gesogde Groot Brakrivier area en slegs 15 min se ry vanaf George Lughawe.
Hierdie pragtige huis is ideaal vir die groter gesin wat daarvan hou om te onthaal! Die huis is op 3 vlakke gebou en die kamers is ruim met asemrowende uitsigte uit alle vertrekke. Die hoofslaapkamer is groot met 'n en-suite badkamer - geskik vir 'n koning! Pragtige groot ruite en 'n leefarea met glas skuifdeure wat uitloop op die onderdak stoep en braai, sorg vir 'n huis vol lig en prentjie mooi beelde na binne en buite. Geleë in 'n sekuriteits area in die gewilde Groot Brakrivier. 'n Baie goeie kopie!
Hierdie baie mooi moderne huis is nou te koop binne 'n sekuriteits-area, in die gewilde Groot Brakrivier. Die uitsig is asemrowend en die omgewing rustig en stil. Die huis is op een vlak gebou, alhoewel 2 trappies na die slaapgedeelte sorg vir privaatheid en styl. 'n Buitengewoon groot hoof slaapkamer met 'n en-suite badkamer is een van die plus punte van hierdie huis. Daar is 'n verdere 2 slaapkamers, 1 badkamer asook 'n aparte gaste toilet, 'n braai-kamer en 'n aparte opwas! Ekstras sluit 'n 'stainless steel' braai, 'n nuwe geyser, ingeboude kaste in die motorhuis, aluminium vensterame en 'n mooi gevestigde tuin in. Ook onlangs nuut uit-geverf. Kom maak die Suid-Kaap ook jou tuiste!
This spacious double storey house will be finished soon. With modern finishes from front to back. On ground level you will have your main bedroom with full bathroom, guest toilet, open plan living area/kitchen with scullery & pantry walking out of large deck with spectacular views and a double garage. On the 1st floor will be three bedrooms, 1 full bathroom (one bedroom spacious enough to have either a huge open plan room or else divide it for a study.
Sit hier op die baie groot stoep en laat die rustigheid van die groen golfbaan oor jou spoel. Of gaan speel self 'n rondte golf - net wanneer dit jou pas!! Hierdie "half-log" huis het 2 baie lekker ruim slaapkamers met 2 badkamers - en 'n groot oopplan leefarea met groot houtdek! Baie ingeboude kaste, 'n pragtige kombuis met hope kaste en moderne liggies. Ideale een-vlak aftree plek sonder enige trappe! Selfs die toegang vanaf die motorhuis is op een vlak!! Daar is ook 'n buitengewone groot dubbel motorhuis. Die plek het absoluut geen werk in die huis nie - als is nuut en skoon! Hier kraai rustigheid, lowergroen grasperke en die geskree van Patryse koning!
**SONNIGE 3-SLAAPKAMER HUIS IN AFTREE-OORD!!** Hierdie is een van die min geleenthede om lewensreg te bekom op een van die lae-onderhoud siersteen wooneenhede in die baie gewilde Groenkloof Aftreeoord - teen die prys van 'n kleiner 2-slaapkamer eenheid! Geleë in 'n sekuriteits-area, en baie naby aan al die nodige winkels in Groot Brakrivier. As gesondheidsorg prioriteit is, is daar 'n versorgingseenheid op die perseel beskikbaar, asook verpleegkundiges wat 24 uur per dag aan diens is! Die oord bied heerlike etes vir al die inwoners, en doen ook alle nodige instandhouding van die terrein. En geleë slegs 20 km vanaf Bayview hospitaal in Mosselbaai, of George lughawe!! Kom tree af met volle gemoedsrus vir jou en jou geliefdes!
Hier voel dit of jy letterlik in die bos bly - 'n lae onderhoud tuin is mooi natuurlik gehou met veldblomme, mooi bome en wegsteek hoekies. Die huis is heel agter op die erf gebou om 'n pragtige see-uitsig te verseker met die privaatheid wat die tuin voor u bied. Die 4 slaapkamer huis het 3 badkamers met 'n gaste toilet. Alle vertrekke is ruim en die kombuis is gemoderniseerd! Daar is 'n dubbel motorhuis met 'n stoorkamer. Geleë in 'n stil straat in die uiters gesogde Groot Brakrivier area en slegs 15 min se ry vanaf George Lughawe.
**'SOOS NUUT' GERESTOUREERDE HUIS IN GROOTBRAK!** Definitief een van die beste mooi-gemaakte huise in Groot Brakrivier!! Hierdie huis is pragtig en gereed vir die volgende eienaar om in dieselfde dag nog in te trek! Die huis het 5 ruim slaapkamers met 3 badkamers en 2 ruim leefareas met 'n kaggel. Daar is 'n buite hout-dek kuier area wat uitloop vanaf die kombuis wat op die boonste verdieping is, 'n dubbel motorhuis, buite stort en toilet, 'n buite braai en lapa area asook 'n 3 x 4 m Wendyhuis. 'n Uitstekende koop!
Sit hier op die baie groot stoep en laat die rustigheid van die groen golfbaan oor jou spoel. Of gaan speel self 'n rondte golf - net wanneer dit jou pas!! Hierdie "half-log" huis het 2 baie lekker ruim slaapkamers met 2 badkamers - en 'n groot oopplan leefarea met groot houtdek! Baie ingeboude kaste, 'n pragtige kombuis met hope kaste en moderne liggies. Ideale een-vlak aftree plek sonder enige trappe! Selfs die toegang vanaf die motorhuis is op een vlak!! Daar is ook 'n buitengewone groot dubbel motorhuis. Die plek het absoluut geen werk in die huis nie - als is nuut en skoon! Hier kraai rustigheid, lowergroen grasperke en die geskree van Patryse koning!
This spacious double storey house will be finished soon. With modern finishes from front to back. On ground level you will have your main bedroom with full bathroom, guest toilet, open plan living area/kitchen with scullery & pantry walking out of large deck with spectacular views and a double garage. On the 1st floor will be three bedrooms, 1 full bathroom (one bedroom spacious enough to have either a huge open plan room or else divide it for a study.
This upmarket property has the all-in-one view (valley, river, mountain & sea). Nothing has been left out in this comfortable 3 bedroom house. Open plan kitchen/living area/dining room/lounge/bar areas (with guest toilet) walking out onto patio where the sparkling swimming pool awaits. Lovely sunroom/indoor braai area, as well as outside boma braai. The main bedroom can be utilized seperately with a gym area/kitchenette, lounge & en-suite bathroom, large WIC and own private patio. The other two bedrooms share a full bathroom.
Sea View. This 3 bedroom Duplex in Reebok is up for sale. This home offers you the following: When entering the home you are greeted with a living/dining area and open plan kitchen. On the 1st floor, you have a bedroom with an en-suite bathroom. You can access the home through the garage as well. You have your own little private courtyard with a washing line facility. On the 2nd floor, you have 2 bedrooms, 1 bathroom, and a living area. This space can be used for anything else, as you have space on the bottom floor for a living area. The outside braai-area is on your own veranda with beautiful sea view. This home is very neat and move-in-ready. This home is situated in a neat and tidy secure complex with electric fencing. The levies are low and affordable. Reebok is a very popular suburb in the western cape. Call me now for a private viewing on this lovely property.

This lovely house overlooks the golf course and is close to the main gate. The house is extremely neat and consists of 3 garages, braai room , 3 bedrooms , 2 bathrooms, one en-suite. When you enter this beautiful neat as a pin, modern property (all on one level, no stairs) you find a lovely big open plan living/ dining room area with even office space for your computers. The kitchen is modern, open plan and has a separate scullery from where you enter into the double garage. Extra items: Smeg gas stove Alarm Prepaid electricity meter Water tank 2500l Artificial grass in the courtyard. Stainless steel built -in braai. Electric gate Extra parking space. Come and see this well designed, neat, modern house in the most beautiful surroundings. Here you will surely find everything you have been looking for. Very close to all amenities. Great Brak River is situated halfway between George and Mossel Bay and George Airport is only a 20 minute drive away.
This modern new house in a security estate in Great Brak River has everything you can dream of or will ever need for a permanent home or a lock up and go residence. It has two bedrooms both with en-suite bathrooms, more than enough cupboards with latest technology to make your life easier! The house has a large open plan lounge/dining room/ kitchen area. There is a large deck with beautiful views and sliding doors leading to an outside braai. A tandem garage with an automated door has enough space for laundry facilities.