Rooms 3 Bedrooms 2 Bathrooms Parking 2 Garage More Features Property Type - House Seller Type - Private Property Floor Area - 175m 2 Erf Size - 591m 2 Price per square floor meter - R10,286 per m 2 Price per square erf meter - R3,046 per m 2
**TWEE HUISE OP RUIM ERF TEENAAN RIVIER!** Die ideale opset vir 2 kleinder gesinne, 'n broer en suster of vir iemand wat 'n 'baie welkome/wins-gewende' besigheid uit verhuring wil doen! Hierdie 2 goed-opgepaste Nu Tec huise is gelee in 'n stil straat in 'n veilige area en 50m vanaf die Rivier. Teen dié prys.. voorwaar 'n goeie kopie!
EKSKLUSIEWE ALLEEN MANDAAT!!! RUIM VAKANSIEHUIS IN KLEINBRAK RIVIER - STAPAFSTAND NA BLOUVLAG SWEMSTRAND & RIVIER!!! Die woning bestaan uit: 5 slaapkamers, 3 storte, 1 bad, Wasbakke in 2 kamers, 2 toilette, Lekker kuier stoep met binne hof waar daar lekker gebraai kan word. Sitkamer, Eetkamer, Kombuis, asook Buitekamer met toilet en buite stort. Meubels ingesluit - onder andere Skottelgoedwasser, Wasmasjien, Mikrogolfoond, Elektriese stoof, Kombuistoebehore, Meubels, 2 yskaste, Vrieskas, Televisie met DSTV dekodeerder, 2 motorhuise. Kom besigtig gerus enige tyd!!!
'n Lekker groot huis met see-uitsig, geskik vir 'n familie woning of strandhuis! Stap afstand van Klein Brakrivier se hoof strand, in 'n stil straat, maak van hierdie eiendom 'n goeie belegging. Huise kom hier selde in die mark en is altyd op aanvraag! In hierdie dubbel verdieping huis is daar 5 slaapkamers met 2 badkamers en 'n nuwe moderne braai en onthaal area. Daar is selfs 'n mooi tuin met 'n Wendy huis. In vakansie tye is daar meer as genoeg parkering met 'n dubbel motorhuis asook 'n dubbel skadunet parkering. Hierdie huis word verkoop met alle meubels, so kom en maak die Wes-Kaap u nuwe tuiste!

Only 2 stands left in Vogelsang Park, Tergniet. Different plot and plan options available for this stand. This beautifull coastal village is situated 2 minutes by road from kilometers of sandy beaches and is close to the well known restaurant, De Vette. The prices on plot and plan are really reasonable and range from R 1 150 000, all costs included. A major attraction is that this development is pet friendly, rates are affordable and should you prefer the plot and plan option, the best material is used to give you a high quality affordable home. Plot and plan A is available at the unbelievable price of R 1 150 000 Plot and plan B is priced at R 1 180 000, for a 89.60 sqm home, all costs included. Plan C is a duplex boasting of 2 bedrooms, each with their own bathrooms. priced at R R 1 300 000. all costs included Plan D is also a duplex, total sqm is 120 sqm at the very affordable price of R 1450 000, all costs included. Plan E is priced at R 1 700 000 for a two bedroom, double garage, tv room, open plan kitchen lounge area, with both bedrooms having on-suite bathrooms., Plan F is also a duplex, 2 bedrooms, double garage, also with high quality workmanship. Don't delay!! give me a call today!
Een van die bes bewaarde plattelandse huisies in 'n stil en gewilde area. Alhoewel klein, is hierdie eiendom groter as 'n woonstel en baie gerieflik ingerig met 'n addisionele vertrek vir 'n studeerkamer, 'n heerlike onderdak kuier-area met 'n braai, 'n motorhuis met nog 'n motor parkering onderdak en 'n lae onderhoud tuin met gevestigde plante waar daar nie geplavei is nie! Hierdie huisie sal jou verwagtinge oortref!
EKSKLUSIEWE ALLEEN MANDAAT!!! RUIM VAKANSIEHUIS IN KLEINBRAK RIVIER - STAPAFSTAND NA BLOUVLAG SWEMSTRAND & RIVIER!!! Die woning bestaan uit: 5 slaapkamers, 3 storte, 1 bad, Wasbakke in 2 kamers, 2 toilette, Lekker kuier stoep met binne hof waar daar lekker gebraai kan word. Sitkamer, Eetkamer, Kombuis, asook Buitekamer met toilet en buite stort. Meubels ingesluit - onder andere Skottelgoedwasser, Wasmasjien, Mikrogolfoond, Elektriese stoof, Kombuistoebehore, Meubels, 2 yskaste, Vrieskas, Televisie met DSTV dekodeerder, 2 motorhuise. Kom besigtig gerus enige tyd!!!
**DUBBELVERDIEPING REG LANGS DIE RIVIER!** Hierdie is 'n Visserman se droom, of vir iemand wat die stilte en pragtige uitsigte oor die berge en rivier sal waardeer! Die stewige Klinkersteen huis is sonder krake en nie klam nie. Die vertrekke is ruim en met die enkele toeskuif van 'n deur kan hierdie woning in 2 verdeel word vir 'n aparte woonstel. Die erf is heerlike groot en daar is 'n gevestigde tuin en hoë bome, asook neute en 'n groot vissersboot in die tuin (wat verwyder sal word indien so verkies). Daar is 'n dubbel motorhuis, 2 Wendy huise asook 'n 'Garden Shed' en 'n buite braai! Kom vind die rus vir jou siel hier!
Een van die bes bewaarde plattelandse huisies in 'n stil en gewilde area. Alhoewel klein, is hierdie eiendom groter as 'n woonstel en baie gerieflik ingerig met 'n addisionele vertrek vir 'n studeerkamer, 'n heerlike onderdak kuier-area met 'n braai, 'n motorhuis met nog 'n motor parkering onderdak en 'n lae onderhoud tuin met gevestigde plante waar daar nie geplavei is nie! Hierdie huisie sal jou verwagtinge oortref!
Only 2 stands left in Vogelsang Park, Tergniet. Different plot and plan options available for this stand. This beautifull coastal village is situated 2 minutes by road from kilometers of sandy beaches and is close to the well known restaurant, De Vette. The prices on plot and plan are really reasonable and range from R 1 150 000, all costs included. A major attraction is that this development is pet friendly, rates are affordable and should you prefer the plot and plan option, the best material is used to give you a high quality affordable home. Plot and plan A is available at the unbelievable price of R 1 150 000 Plot and plan B is priced at R 1 180 000, for a 89.60 sqm home, all costs included. Plan C is a duplex boasting of 2 bedrooms, each with their own bathrooms. priced at R R 1 300 000. all costs included Plan D is also a duplex, total sqm is 120 sqm at the very affordable price of R 1450 000, all costs included. Plan E is priced at R 1 700 000 for a two bedroom, double garage, tv room, open plan kitchen lounge area, with both bedrooms having on-suite bathrooms., Plan F is also a duplex, 2 bedrooms, double garage, also with high quality workmanship. Don't delay!! give me a call today!
**DUBBELVERDIEPING REG LANGS DIE RIVIER!** Hierdie is 'n Visserman se droom, of vir iemand wat die stilte en pragtige uitsigte oor die berge en rivier sal waardeer! Die stewige Klinkersteen huis is sonder krake en nie klam nie. Die vertrekke is ruim en met die enkele toeskuif van 'n deur kan hierdie woning in 2 verdeel word vir 'n aparte woonstel. Die erf is heerlike groot en daar is 'n gevestigde tuin en hoë bome, asook neute en 'n groot vissersboot in die tuin (wat verwyder sal word indien so verkies). Daar is 'n dubbel motorhuis, 2 Wendy huise asook 'n 'Garden Shed' en 'n buite braai! Kom vind die rus vir jou siel hier!
**RUIM HUIS OP GROOT 2000M2 ERF!!** Die oop, gelyk ruimtes herhinner aan 'n plasie in die Oos-Kaap! Hierdie gerieflike dubbelverdieping 3 slaapkamer huis met 2 en-suite badkamers, is geleë in Klein Brakrivier, naby die Lagoon. Staar vanaf die ruim balkon en stoep na die skilderagtige natuurskoon, die rivier en die see en geniet die 2000m2 erf. Ingerig vir koste besparing, sluit die eiendom dinge soos Solar Krag en 'n gasstoof in. Daar is 'n dubbelgarage, met 2 ruim leefareas, 'n gerieflike kombuis met addisionele spasie vir die was en droog van wasgoed!
**TWEE HUISE OP RUIM ERF TEENAAN RIVIER!** Die ideale opset vir 2 kleinder gesinne, 'n broer en suster of vir iemand wat 'n 'baie welkome/wins-gewende' besigheid uit verhuring wil doen! Hierdie 2 goed-opgepaste Nu Tec huise is gelee in 'n stil straat in 'n veilige area en 50m vanaf die Rivier. Teen dié prys.. voorwaar 'n goeie kopie!
The property on offer is situated in Kleinbrak Rivier, Western Cape - Grootbrak River - Kleinbrak River, Western Cape The region is known for its pristine Fynbos and natural beauty. Mostly a tourist holiday destination means the property usage consists of second holiday home. Why should one not splash out on that second holiday home and have all the exclusive custom lifestyle fittings and fixture to make that holiday more pleasurable. This home is on the water’s edge which means the architecture was geared towards this tranquil water feature. The home is set on multi-levels which give it more footprint space than seems obvious. The living areas are permeated by the lulling Western Cape sun and add volumes to the living areas which consist of a large open plan TV room or family lounge and dining room. A large balcony drinks in the river and adds further depth to the living area. There is a deck overlooking the river which is an extension of the living areas and is also perfect for outdoor entertainment. The convenient placing of the dining room makes serving meals easy. The exquisitely installed custom kitchen is both aesthetically appealing and highly functional and minimalistic with a gas hob, which is the current trend in fashion kitchens. There are yards of countertop preparation surfaces and volumes of cupboard storage space with space allocated for a dishwasher and the scullery houses the other appliances like a washing machine and tumble dryer and there is also additional storage space in the scullery. There is a study for the person needing to work on holiday on occasion. The master bedroom is lavishly exquisite with laminated wood flooring with sliding doors inviting the tranquil presence of flowing water to leave one invigorated and rested, and a custom faultlessly installed en-suite bathroom. The remaining five bedrooms are equally lavishly appointed with volumes of tranquil sunny floor space. Some of the bedrooms have custom en-suite bathrooms each with their own style and again the faultless craftsmanship is apparent. A five car lock-up garage secures family vehicles. To view more details, photos and floor plans for this property please go to *** Property Reference #: MR160858 Agent Details: MyRoof Properties MyRoof.co.za 373 Timothy Street, Waterkloof Glen, Pretoria 0181 8am-5pm Mon-Fri