It is not often the case that such a well-located industrial erf with so much potential comes into the market. The 603 sqm erf is equipped with water connection, pre-paid electricity and a telephone connection. The newly built structure lends itself to many possibilities. The building comprises 100 sqm and consists of four units separated with stone walls. The adjacent plot is seperated with a brick wall. The stoep offers possibilities for further expansion to the building. All windows are fitted with burglarbars, and security lights. Municipal tax amounts to R220 per month. The property offers the ideal opportunity to be used as storage units or alternatively for the development of a small industry. Dit is nie dikwels die geval dat so 'n goed gelee idustriele erf met soveel potensiaal in die mark kom nie. Die 603 vkm erf is voorsien van wateraansluiting, koopkrag en kan 'n telefoon aansluiting bekom. Die nuut geboude struktuur leen ditself tot baie moontlikhede. Die gebou beslaan 100 vkm en bestaan uit vier eenhede wat met steenmure geskei is van mekaar. Die rugkant van die erf is van die aanliggende erf afgesluit met 'n steenmuur. Die opgeboude stoep bied moontlikheid vir verdere uitbreiding aan die gebou. Al die vensters is voorsien van diefwering asook sekuriteits ligte. Munisipale belasting beloop R220 per maand. Die erf bied die ideale geleentheid om as stoor eenhede gebruik te word of alternatiewelik vir die ontwikkeling van 'n klein industrie. Property Reference #: CL153 Agent Details: Jan Bothma Agrisell 32 Ryneveld StreetStellenbosch7600
Other , Eden
100 sqft
650,000 R
8/17/2018
Moregumtree.co.za
Subscribe to email updates on your search:
Prince Albert, Commercial sale
We at Flatfy use cookies to improve quality of your overall browsing experience. By using our services you agree to our use of cookies.Learn more