Soek ''n huis waar, Ma/Pa of Ouma/Oupa dalk by jou kan woon, maar tog ook apart van die hoof huis. Hierdie is net die huis vir jou. Hoofhuis bestaan uit 2 of 3 slaapkamers. 3de Vertrek kan gebruik word vir slaapkamer of Studeerkamer. Die Hoofslaapkamer het aparte inloopkaste (enige vrou se droom). 2de Slaapkamer het ekstra leefarea-spasie. Heerlik!!!!. 2 Badkamers. Lieflike kombuis met gasstoof. 2 Ruim Leefareas. 2de Leefarea het ingeboude kaggel, net reg vir die koue winters. Patio wat heerlike kuiers beloof. Wendy-huis wat oor krag en water beskik. Word tans gebruik as ''n waskamer. Pragtige welversorgde tuin. Dubbel motorhuis, wat oop is aan die agterkant. Baie stoorplek. Die woonstel eenheid het aparte ingang tot die eenheid apart van die huis. Gerieflike slaapkamer, klein netjiese kombuis, badkamer en ook gemaklike aparte leefarea. Woonstel deel het ook skadunet parkering. Alarm stelsel in die huis en woonstel. Eiendom naby snelwee, afritte, Inkopiesentrums en baie baie meer. Moenie my miskyk nie u sal spyt wees. Key Property Features 4 Bedrooms 3 Bathrooms 2 Covered Parkings 2 Garages Fireplace Garden Kitchen Pets Allowed Study Walk In Closet
Gauteng Centurion Centurion West Clubview, Gauteng Centurion, 70b columbia road
4 rooms
1,680,000 R
3/19/2018
Moreprivateproperty.co.za
Subscribe to email updates on your search:
Centurion, Columbia Road