Situated next to the R516 tar road only 6 km from Bela-Bela town Center. Near schools and all amenities. Ideal property to settle and develop in this holiday town that is 1 hour drive from Pretoria. 2 Boreholes, good soil, lovely Acacia trees and 250sqm shed with 2 worker rooms. The area is well situated to do business from home. Electrical connection available.
Limpopo Bela-Bela and Bushveld Bela-Bela Bela-Bela (Warmbaths), Limpopo Bela-Bela and Bushveld, 174 rooiberg rd r516
550,000 R
2/9/2018
Moreprivateproperty.co.za
Subscribe to email updates on your search:
Bela-Bela, R516
No agents - R1,650,000 - 17ha bosveld plasie te koop, 60km van Bela-Bela op die R516 Thabazimbi pad, in die hart van die bosveld. Netjiese grasdak huis met 2 slaapkamers en 3de “loft” room en 3 ensuite badkamers. Oop plan kombuis / leefarea. 1 Werkershuis met kombuisie en badkamer. Eskom enkelfase krag, wildsheining, +- 16 rooibokke, boorgat met drukpomp en 10 000L watertank, pomp ongeveer 5 000Lph. Items wat apart by koop ingesluit kan word is 2 x 260 Linah quads en meubels. Kontak eienaar 076 087 0331
Limpopo Bela Bela,Limpopo - Bela Bela Limpopo - Bela Bela
1,650,000 R
4/16/2018
Morejunkmail.co.za
Paulandi - Leeupoort is 'n bosveld vakansiehuis en bied lafenis en rustigheid vir die siel in Bosveldparadys. Geleë in malariavrye Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi-distrik, Limpopo, op die R516, sowat 58 km vanaf Thabazimbi en 72 km vanaf Bela-Bela. Paulandi - Leeupoort is geleë op erf 1016 Buffelpaadjie, uitbreiding 5, Leeupoort. Hierdie selfsorg vakansiehuis met 4 slaapplekke bestaan uit: * 1 hoofslaapkamer met dubbelbed en ‘n 9000 BTU lugversorger. * Volledige badkamer met bad, stort, wasbak en toilet. * Leefarea met twee enkelbed slaapbanke en ‘n 24 000 BTU lugversorger. * Oopplan-kombuis, ten volle toegerus en het ‘n ysmasjien. * ‘n TV met die volle DSTV paket. * ‘n 3m X 7m Houtdek wat toeganklik is deur die leefarea en slaapkamer. * Op die houtdek is ‘n swaaibank, piekniekbank en braai onder dak. * ‘n Klimraam vir kinders – slegs vir gebruik onder volwasse toesig. * Toegeruste buitelug braaigeriewe en boma langs die klimraam. KALENDER Besoek Paulandi - Leeupoort se aanlyn besprekings kalender vir beskikbare datums, tariewe en kwotasies: *** Groen datums = Bekikbaar Rooi/Grys datums = Nie beskikbaar nie TARIEWE * Laeseisoen 2018 * Buitseisoen Middel van die week (Maandag – Donderdag) @ R550 per nag vir die huis. * Midseisoen 2018 * Buitseisoen Naweek (Vrydag – Sondag) @ R650 per nag vir die huis – minimum 2 nagte. Bespreek Vrydag en Saterdag nag en betaal sleg R500 vir Sondag. * Hoëseisoen 2018 * Langnaweke en Gauteng skoolvakansies @ R700 per nag vir die huis. * Piekseisoen 2018 * Junie, Julie en Desember skoolvakansies @ R900 per nag vir die huis. Die adminfooi per bespreking beloop R300 – hierdie fooi dek die skoonmaakdienste voor aankoms en die hekregistrasiefooi. *** 2018 Pensionaris afslag – spaar R 550! *** Pensionarise bespreek 4 buiteseisoen middel van die week nagte (Maandag – Donderdag) teen R 550 per nag vir die huis en betaal slegs vir 3 nagte. Totaal vir 4 nagte beloop R 1950 vir die huis.
Limpopo Other, Limpopo - Other Limpopo - Other
1 room
650 R
2/27/2018

1/17/2018

1/20/2018

3/14/2017
Morejunkmail.co.za