2 rooms
613.0 m²
4 800 000 R
2017/07/06, 4:55 PM
596 Hektaar plaas te koop in die Bloemfontein Distrik/ 596 Hectare farm for sale in the Bloemfontein District • Die moontlikheid bestaan om die twee eenhede apart te koop (466 hektaar en 130 hektaar). • ±35km wes van Bloemfontein en ±20km noord van De Brug Silos • 330 Hektaar ou lande wat tans as weiding gebruik word • 14 Hektaar droë lande • 3 Hektaar pekaneute (2 jaar) • 5 Hektaar wettige besproeïng. Tans Lusern en Raaigras. • 30 Hektaar Smutsvinger • 50 Hektaar wildskamp • Geboue bestaan uit 'n netjies ou huis - 2 slaapkamer, kombuis en badkamer. Daar is 'n tweede woning wat nie bewoon word nie. • 2 x Geboude store, gereedskapskamer, 2 klein stoorkamers en sinkstoor. • Verskeie boorgate met getoetste lewering wat wissel tussen 1500l - 15 000liter per uur. • Kaalspruit loop deur die plaas • Eksom punt beskikbaar • Gemmidelde reënval vir area ±400mm per jaar • Drakrag van veld vir area is 6Ha per GVE • Geadverteerde prys sluit BTW uit This splendid farm is ideally situated in the popular Bainsvlei / De Brug Area. A mixed farming unit that consists of sowing land, permanent established pastures, natural grazing, irrigation and even 3 hectares of Pecan Trees. The farm may be sold as two separate units (466hectares and 130hectares). ±35km West of Bloemfontein and ±20km North of De Brug Silos 330 Hectares of fallow dry land currently used as grazing 14 Hectares dry land 3 Hectares Pecan Trees (2 years) 5 Hectare irrigation with water entitlement. Lucerne and perennial grasses 30 Hectares of Smutsvinger 50 Hectare game camp Buildings consist of a neat older type dwelling - 2 bedrooms, kitchen, bathroom. There is a second dwelling (derelict condition). 2 x stores, workshop, 2 smaller stores and shed. Several boreholes with yields that vary between 1500 - 15 000 liters per hour. The Kaalspruit meanders along the farm Eskom point available Average rainfall for the area ±400mm per annum Carrying grazing capacity of 6Ha per LSU VAT must still be added to the advertised price.
More realnet.co.za