Come and built your dream home in this sought-after area with the ocean on your doorstep. Showcasing beautiful ocean views, and surrounded by quality modern homes, you can’t go wrong in securing this property. Reebok is a prime residential area ideal for walking, cycling, fishing and enjoying the natural rock pools and tidal pools.
Just a short meander down to the beach, what more could you ask for. Come and build your dream home on this level stand in Reebok, along the beautiful Garden Route coastline. Reebok is a coastal suburb along the picturesque Garden Route, with clean white beaches, safe for swimming. The property is only 25km from George Airport and 13km from Langeberg Mall, well positioned between these two major towns. Reebok offers all the amenities one requires including a Pick n Pay supermarket, pharmacy, hair dresser, hardware store, Total filling station and so much more. One of very few still available this level stand, offering sea views, is available in Reebok.
Hierdie is een van die min gelyk erwe nog beskikbaar in hierdie gewilde area in Reebok, wat kan spaar op die boukostes ook. Besluit vandag nog om teleurstelling te voorkom. Rustige omgewing.
Hierdie erf verleen jou daartoe om vir jou 'n gerieflike huis te kom bou in die rustige omgewing van Reebok en vir ewig 'n baie mooi berg en landelike uitsig te kan he.
Hierdie erf is net die regte een vir jou as jy onbelemmerde see uitsig wil hê. Beplan sommer nou aan jou huisie by die see. Geleë in 'n rustige Cul-de-Sac en die laaste erf beskikbaar!!!
Hier is nog 'n kans om 'n lekker groot see uitsig erf in die gewilde Reebok op die Tuinroete te bekom. Kom beplan en bou sommer gou aan daardie droomhuis met 'n lieflike see uitsig oor die Punt van Mosselbaai.
One of the last remaining vacant stands offering sea views in Reebok along the Garden Route, between Little Brak and Great Brak Rivers. Surrounded by quality modern homes, you can't go wrong in securing this property. Come and build your dream home in this sought after area with the ocean on your doorstep.
This 525 sqm piece of land is situated so that with the right building style, the new owner can have the view of both worlds (sea & mountain). Come build your dream house and be part of the ever growing suburb in Reebok.
Kom bou jou droomhuis op hierdie mooi gelyk erf - alle bouplanne is hier 'n realiteit! Geleë in 'n baie stil en eksklusiewe area in Reebok, feitlik heeltemal omring deur praghuise in 'n moderne nuwe buurt! Met die regte boustyl en 'n dubbelverdieping huis, sal jy selfs 'n mooi uitsig oor die see verkry! Kom maak die Suid-Kaap ook jou tuiste!
** GELYK ERF IN GEWILDE AREA VAN REEBOKRIF!! ** Op soek na 'n gelyk erf? Dan is hierdie beslis die geskikte een vir jou. Lekker rustige area in gevestigde woonbuurt. Kom beplan vandag nog aan jou eie plekkie by die see.
Kom bou jou droomhuis nou hier in 'n rustige area op die gewilde Tuinroete.Met hierdie 917 vkm grootte erf kan jy deel wees van n gemeenskap wat hou van die kalmte van die see en met die mooiste uitsig na die bekende Mosselbaai punt,kan jy rustigheid ervaar.
FLAT SEA-VIEW STAND IN PRIME AREA NOW FOR SALE !!! Two large adjoining stands now available in the quiet area of Reebok on the Garden Route! With the correct building style you can still have a peep at the ocean. Build your dream house here and become part of this holiday community.
Hierdie is een van die min gelyk erwe nog beskikbaar in die populêre woonbuurt van Reebok op die Tuinroete. Kom bou jou droom huis hier - of dit nou vir vakansie, permanente woning of aftrede is - hierdie is 'n baie rustige en gevestigde area met lieflike landelike uitsig - en tog naby aan Hartenbos of George.
Een van die min heeltemal gelyk erwe nog beskikbaar in die gewilde Reebok area, waar leë erwe nou vinnig uitverkoop! Hierdie erf is ook groter as die normaal in die area wat hom baie gewild sal maak. Daar is wel 'n Melkhout boom voor in die tuin, wat met beplanning, heerlike skadu en privaatheid kan verleen. Die erf is hoog geleë wat met 'n dubbel-verdieping selfs 'n stukkie see-uitsig kan hê!
Vir 'n meer gelyk erf kan jy nie vra nie. Hier kan jy vir jou 'n pragtige huis kom bou stap afstand na die see toe. Kom ervaar die gevoel van rustigheid in hierdie immer gewilde en snel ontwikkelende deel van Reebok.
Hierdie is 'n lekker groot gelyk erf en met die regte boustyl kan jy hier 'n baie mooi see uitsig he. Beplan vandag nog aan jou eie huisie by die see.
Hierdie erf is slegs 'n klipgooi ver vanaf see-uitsig! Die erf is baie mooi met 'n effense afdraende helling na die Noorde kant en reeds ommuur aan die een sy. Kom vestig u gerus hier aan die Wes-Kaapse kus gedeelte vir 'n veilige en rustige leefstyl. Slegs sowat 20min elk se reis van hier na Mosselbaai of George!
Bargain buy near the beach. This 781 sq/m level stand with sea views is now for sale in Reebok. Reebok is a coastal suburb along the beautiful Garden Route, between Mossel Bay and George. Build your holiday home, or permanent residence to embrace the beautiful coastline and enjoy the captivating lights of Mossel Bay at night. Situated in a quiet close and within walking distance of the beaches, this property is the perfect location to build your dream home and enjoy a peaceful lifestyle. Close to all other amenities including the Langeberg Mall, Mossel Bay only 9km away, and 18km to the George Airport. This level stand with sea views and walking distance to the beach in Reebok, is now for sale.
Hierdie erf is teen 'n helling aan die bo-kant van die stil straat geleë - jou pragtige uitsig oor die Outeniqua berge sal dus altyd joune wees! Front noord vir die bou van 'n heerlike sonnige huis, slegs 10km vanaf Mosselbaai! Kom maak die Suid-Kaap jou tuiste!
This well positioned level stand in Reebok, one road up from the beach, is now for sale. Build your dream home in this popular suburb along the picturesque Garden Route coast line. This sought after area is fast becoming the destination of choice for families to settle, and to enjoy a quality lifestyle. This level property is one road up from Kusweg, making it the ideal situation to build your ideal holiday home where the beaches are clean and safe for swimming. Only a few stands left along the golden mile. Don't miss out, call today.
**GOEIE ERF TEEN 'N BAIE GOEIE PRYS!** Kom besit 'n stukkie van die Wes-Kaap en bou jou droomhuis hier! Die reuse melkhout in die buurman se erf gaan heerlike skadu in u erf gooi en 'n spesiale atmosfeer skep vir heerlike koel kuiers op u grasperk. 'n Mooi erf in 'n gewilde area!
Rheebok Village Estate, a secure residential estate ,situated approximately 20 kilometres east of Mossel Bay, centred between Little and Great Brak Rivers and easily accessible via the N2 highway and 25km from George Airport. Close distance to Reebok beach. Carefree Lifestyle living for young and old. High quality 24 hour access controlled & manned security gate with electric fencing all around. It is safe and secure where kids can still play in the street. Houses are ecstatically pleasing, affordable, architecturally designed in unique cape vernacular style, north facing with views over lush green farmlands, valleys and the gorgeous Outeninqua mountain range. With a medical facility due to be built within the Estate. Changes can be made and various plans available. The house offers 3 bedrooms , 1 en-suite bathroom,1 full bathroom , open plan Kitchen/dining/lounge, lounge open onto a large veranda with a built-in braai/bbq , it extends your living area to the outside to enjoy the spectacular views. Double garage with enough space for vehicles. BONUS: Houses are fitted with electricity saving gas water heaters and basic alarm. No transfer duty or fees payable included in price.
Vacant stand with sea view and within walking distance to the beach. Come and build your dream home, near Kleinbrak beach, along the coast of the Garden Route, between George and Mossel Bay. This sought after area is fast becoming the preferred destination for both holidays and a permanent quality lifestyle. Don't lose out, call today.
An opportunity to build your dream home by the sea. This large level vacant stand, with sea views, is now available for sale in the coastal suburb of Reebok, along the Garden Route. Close to all amenities and a short walk to the beach.