Asemrowende erf in vanderkloof

Bloemfontein, Free State
Uitstekende 1100 sq erf in vanderkloof. N asemrowende dam uitsig. Water en kragpunt. Kom bou jou vakansie of wegbreek oase hier in die fantastiese vanderkloof. Uitstekende plek vir n lekker wegbreek saam familie en vriende.
2017/01/15, 2:57 AM gumtree.co.za
369 000 R