5 870 000 R
2017/07/24, 10:02 AM
Hierdie besonderse plaas met sy soetgras weidings bied die opsie om met bees of wild te boer, 469 ha waarvan 200 ha met wildsomheining toegekamp is, wat geelektrifiseer is. Die plaas is in 11 kampe verdeel, waarvan 9 kampe oor vee suipings beskik, die ander 2 kampe se watervoorsiening kom vanaf die spruit wat daardeur loop. Gedurende die winter maande behoort die natuurlike weiding op die plaas met sy diverse landskap, gemaklik genoeg weiding aan koeie en kalwers te bied, sonder om hulle te voer. Tweede opsie waarvoor die plaas benut kan word as 'n wegbreek oase van die stadslewe na die rustige platteland. Potensiaal om chalets naby die spruit op te rig vir die opset van ;n vakansie plaas. Waterbronne: 3 Boorgate (een met 'n dompelpomp en 2 met windpompe) Water word opgegaar in 3 sement damme asook 3 water tenke. 'n Deurlopende spruit voorsien kampe van veesuipings water. Sterk ondergrondse water. Ruim 4 slaapkamer woonhuis met sitkamer en studeerkamer, eetkamer,, kombuis en badkamer, met EVKOM Krag. Buite Geboue: 1 Arbeidershuis (Geen elektrisiteit of water) Waenhuis Die opsie staar jou in die oog om "challets" op te rig en die hele opset in 'n vakansieplaas te verander, omdat dit slegs 4 kilometer vanaf die N1 gelee is.
More gumtree.co.za
5 870 000 R
2017/06/23, 6:28 PM

10 686 000 R
2017/06/22, 6:50 PM
Hierdie prag plaas is 'n defifnitiewe aanwins vir enige boer, wins staan in alle vorme uit op die plaas. Die 658 hektaar natuurlike weiding is 'n lus vir die oog, dit bestaan uit ranteveld, vlaktes en vleie wat dig staan met rooigras en soetgras. Met 'n gemiddelde reenval van 600mm per jaar, is die area uiters geskik vir mielie, koring en sonneblom produksie met 'n hoe opbrengs Die plaas is toegerus met 13 wei kampe waarvan elkeen toegerus is met veesuipings. Groot plus punt is die netjiese beeshanterings krale en laaibank. Die omheining (drade) om en op die plaas is in 'n baie netjiese toestand. Water Bronne: 3 Boorgate (2 met windpompe en 1 met 'n monopomp) 3 Sement Damme 2 Groot Grond Damme Weidingskampe: Drakrag van 5 hektaar/GVE Netjies omheide kampe Netjiese beeskrale Veesuipings Laaibanke Stoor 1 - Kan gebruik word vir die berg van voer, saad en kunsmis. Stoor 2 (By lande) - Kan gebruikword vir hantering van trekkers en implemente. 2 Arbeidershuise (baie netjies)
More gumtree.co.za
4 rooms
554.0 m²
6 648 000 R
2017/05/24, 1:09 PM
More property24.com

Farm for Sale in Winburg

P 715, Winburg, Winburg
8 rooms
18 112 500 R
2017/03/29, 10:50 AM
Description: A beautiful cattle/game farm. 1220ha Grazing with water in each camp. 450ha Game camp, game included. There is a 8 bedroom, 3 bathroom house with thatched roof lapa. This is a wonderful opportunity. Beskrywing: ‘n Pragtige bees/wildplaas met mooi rante. 1220ha Weiding met water in elke kamp. Die wildkamp is 450ha en die wild ingesluit. Woonhuis met 8 slaapkamers, 3 badkamers en grasdak lapa. Hierdie is ‘n wonderlike geleentheid.
More property24.com
496.39 m²
4 288 809 R
2017/03/29, 5:14 PM
Hierdie plaas is 496.39 ha groot en daar kom 6 weidingskampe voor en 4 van die kampe word voorsien van water, daar kom 6 kruppe voor. Daar is geen lande kampe nie. 4 Boorgate kom voor en 4 is toegerus met windpompe. Daar is 3 Sementdame en 1 sinkdam. Daar kom 1 werkershuis voor. Veehanteringsgeriewe vir beeste. Die dragkrag is 1 GVE op 7 ha BTW is uitgesluit in die koopsom.
More property24.com
423.0 m²
3 658 942 R
2017/03/29, 4:51 PM
Die plaas is 423 ha groot en daar kom 7 weidingskampe voor en die water van die kampe word voorsien uit die klein vet rivier. Daar kom 7 kruppe voor in die weidingskampe. Die drade is in 'n goeie toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is geen landekampe op die plaas nie. 1 Boorgat wat toegerus is met 'n windpomp. 2 Sementdamme kom oor. Geen verbeteringe ( Huise / store of werkershuise) kom voor nie. Kontak gerus vir enige navrae. BTW uitgesluit op die koopsom.
More property24.com
3 rooms
590 000 R
2017/04/01, 7:46 PM
This well cared fore fenced house and garden will make an impression on anybody. The established and spacious garden with its lovely palm trees surrounded a neat house with lots of space for a big or small family. The LAPA with a build in braai, two boreholes, one with a pump that provide quality water for the house, two JO Jo Tanks and a generator that provide electricity to the house is just some of the lovely features. Negotiations are welcome regarding some furniture and the pot plants.
More property24.com
3 rooms
550.0 m²
590 000 R
2017/03/20, 4:53 PM

More olx.co.za
4 rooms
450.0 m²
520 000 R
2017/06/21, 8:18 PM
This beautiful spacious house can be found on 1 ha of land, in the middle of Winburg and between Bloemfontein and ... Kroonstad, 1 hour's drive away from either the bigger towns. Both the land and the house have lots of potential and the ... feeling of being on the farm away from everything can be experienced every day. Idealic for those who want to stay on a farm, but do not want to be too farm from the luxury of town.
More gumtree.co.za
4 rooms
450.0 m²
520 000 R
2017/06/13, 6:55 AM
This beautiful spacious house can be found on 1 ha of land, in the middle of Winburg and between Bloemfontein and ... Kroonstad, 1 hours drive away from either the bigger towns. Both the land and the house have lots of potential and the ... feeling of being on the farm away from everything can be experienced every day. Idilic for those who want to stay on a farm, but do not want to be too farm from the luxury of town.
More olx.co.za
3 rooms
670 000 R
2017/05/04, 10:45 AM
The property on offer is situated in Winburg, Free Sate. This period home is for the renovators or lovers of nostalgic ... stands are included in the sale which is by any financial value inexpensive. The home has a warm welcoming atmosphere with ... too. The second lounge is spacious and will serve well as a TV room for family time. The farm sized dining room occupies
More myroof.co.za
3 rooms
670 000 R
2017/05/10, 10:49 AM

Farm for Sale in Theunissen

Theunissen, Theunissen
542.0 m²
5 730 000 R
2017/03/25, 12:01 PM
en ‘n lieflike rant wat aan die noorde kant van die plaas loop. This grazing farm of 542ha in the Winburg/Theunissen ... Hierdie weidings plaas van 542ha in die Winburg/Theunissen distrik sal eintlik ‘n pragtige wildsplaas uitmaak. Die ... district will actually be a really lovely game farm. There is no Eskom power but their power-lines are in place. There are
More property24.com
3 rooms
670 000 R
2017/01/16, 11:58 AM
The property on offer is situated in Winburg, Free Sate. This period home is for the renovators or lovers of nostalgic ... stands are included in the sale which is by any financial value inexpensive. The home has a warm welcoming atmosphere with ... too. The second lounge is spacious and will serve well as a TV room for family time. The farm sized dining room occupies
More myroof.co.za
3 rooms
670 000 R
2016/11/30, 4:10 AM