AUCTION IN KOSTER!

Koster , North West
4 200 000 R
2017/07/07, 12:16 PM
85 HA van die mooiste natuurtonele in Koster. Watervalle, Berge en dale omring die 3 slaapkamer woning. Die plaas besik ook oor 8 Chalets, wat in 'n besonderse styl gebou is. Daar is ook 'n groot stoor, wat terug omskep kan word in 'n huis of Chalet. Hierdie tipe plaas is enig in sy soort. 2 Swembaddens om in die warm somersdae aftekoel. Daar is 'n 2.5km staproete wat beslis aangedurf moet word, 2 boorgate wat genoeg water oplewer om 'n immergroen, fanatasie tuin te onderhou. Die leiklip Quarry is steeds gebruik is. Termes en Voorwaardes sal op die dag van die veiling uitgelees word. 10 % Deposito, asook 7 % + VAT Afslaers Kommissie is betaalbaar op die dag van die veiling. FICA dokumente word benodig.
More gumtree.co.za
4 rooms
10 000 R
2017/06/14, 8:56 AM
Pragtige Plaashuis te huur naby Derby, Koster en Rustenburg Groot plaaskombuis, met ruim sitkamer, 3 groot slaapkamer
More olx.co.za