2 rooms
4 350 R
2017/06/20, 10:35 AM
Spacious 2 Bedroom Flat available in South Central. Ideal for newly wed's or a small family of three! For more info contact Lynette on 076 109 8532
More gumtree.co.za
1 room
2 755 R
2017/06/20, 8:21 PM
Baie netjiese ruim bachelor woonstel te huur in kompleks naby Weermag , Medi Clinic en Witrand Hospitaal. Badkamer , kombuis , motorafdak. Water ingesluit , Koopkrag Security Features: fence Property Reference #: 1807655 Agent Details: Elize Abrie Just Property Potchefstroom 29 Peter Mokaba Street Potchefstroom
More gumtree.co.za
3 rooms
5 095 R
2017/06/21, 8:59 PM
Baie ruim 3 slaapkamer woonstel op die 1st vloer met 1 en 'n half badkamer. Blinders voor al die vensters. Water ingesluit met prepaid krag. Oopplan sitkamer , eetkamer en kombuis. Kompleks omhein met mure en elektriese omheining. Aparte was geriewe. Stoof werk met gas. # Reception Rooms: 1 Security Features: fence Property Reference #: 1884893 Agent Details: Ronel Ras Just Property Potchefstroom 29 Peter Mokaba Street Potchefstroom
More gumtree.co.za
2 rooms
3 900 R
2017/06/20, 12:26 PM
Vir die Ingenieurs studente 'n puik ligging. Apartment Property Type To Rent Listing Type R 3 900 Price 2 Bedrooms 1 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 0 Price/m²
More immoafrica.net
3 rooms
7 885 R
2017/06/20, 9:17 PM
3 Bedroom townhouse with 2 bathrooms , locked garage , built-in braai , built-in cupboards , lounge , kitchen , laundry. 24 hours security. No pets allowed. Water included , Prepaid electricity # Reception Rooms: 1 # Parking: 1 Security Features: fence Property Reference #: 1737144 Agent Details: Tharina Van der Linde Just Property Potchefstroom 29 Peter Mokaba Street Potchefstroom
More gumtree.co.za

Apartment to Rent in Central

Potchefstroom Central
2 950 R
2017/06/20, 10:20 AM
Spacious Bachelor flat in Central Potch. Communal swimming pool and braai area. Nearby Vuselela College, Girls High and Boys High. Available immediately. Apartment Property Type To Rent Listing Type R 2 950 Price 0 Bedrooms 1 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 0 Price/m² Yes Security
More immoafrica.net
2 rooms
5 550 R
2017/06/21, 1:36 AM
Hierde woonstel is perfek vir enige iemand wat opsoek is na ‘n stil, veilige en gerieflike woning. Dit is gerieflik geleë in Immergroenlaan, baie naby aan die NWU Potchefstroom Kampus. Die woonstel is deel van ‘n studentehuis in die ideale area: dis naby die kampus én winkels/kuierplekke. Dis ook stapafstand van die Medi-Clinic en binne 2km van die Weermagbasis af. Die woonstel het twee kamers en is ruim genoeg vir twee persone om gemaklik te woon. Die woonstel het sy eie ingang en elke kamer het ingeboude klerekaste en Internet-toegang. Daar is ook ‘n lieflike kombuis en sitkamer vertrek. Die kombuis is netjies en toegerus met ‘n tweeplaatstoof en oond. Die woonstel het ‘n badkamer met ‘n stort en twee badkamerkassies. Daar is ook twee afdakparkerings. Jou maandlikse huur sluit in: ~Onbeperkte WiFi internet ~DSTV ~Toegang tot die gemeenskaplike tuin/buite-area ~Veilige parkering ~Toegang tot wasgeriewe en ~Gebruik van ‘n braai en kampvuur area Jou veiligheid is ook verseker - Mooirivier Beskerming bied 24-uur beskerming en elke kamer het ‘n paniekknoppie. Daar is ook ‘n elektriese hek, goeie beligting, ‘n hoë muur en diefwering voor die vensters. Hierdie woonstel is onmiddelik beskikbaar tot die einde van die akademiese jaar. Die huur is net R5,550 per maand en jy het slegs een maand se huur as deposito nodig. As jy belangstel in hierdie perfekte woning, stuur asseblief jou naam en kontaknommer (verkieslik WhatsApp) en ek sal graag reël dat jy na die woonstel kyk. _________________________________________ HouseME se belofte aan huurders: ~Geen diskriminasie ~Geen addisionele plasingsfooie ~Net een maand se huur as deposito ~Betroubare deposito-bestuur ~Volledig deursigtige verifieeringsproses ~Bystand gedurende die huurtydperk - net ‘n oproep weg # Kitchen: 1 # Parking: 2 Has Garden Braai facility Separate Entrance Wi-Fi Property Reference #: 41 Agent Details: Ansune HouseME Unit 104, 1st Floor Piazza 32 Parliament Street Cape Town
More gumtree.co.za
1 room
3 535 R
2017/06/20, 9:12 PM
Baie netjiese ruim 1 slaapkamer woonstel in 'n rustige kompleks te huur. Ongeveer 1.5km van NWU. Oopplan sitkamer en kombuis , badkamer. Swembad , braai-area in kompleks asook waskamer in die kompleks. Water ingesluit , Koopkrag # Reception Rooms: 1 Has Pool Security Features: fence Property Reference #: 1758089 Agent Details: Elize Abrie Just Property Potchefstroom 29 Peter Mokaba Street Potchefstroom
More gumtree.co.za
40.0 m²
3 200 R
2017/06/22, 5:37 AM
Baie netjiese perseel met slegs 8 woonstelle op. Dit skep 'n baie huislike admosfeer en 'n lekker groep studente op erf. Woonstel is oopplan met eie geriewe en het ook 'n gerieflike stoep voor en dan in die somer kan lekker afgekoel word in die swembad. Daar is baie geriewe wat ingesluit by huur. 3 maal per week huishulp Wasgoed word gestryk Elektrisiteit en ook "uncapped internet" Moet dit nie misloop nie
More gumtree.co.za
3 rooms
10 005 R
2017/06/20, 7:27 PM
Baie moderne 3 slaapkamer meenthuis met 2 vol badkamers. TV kamer kan omgeskep word in 'n 4de slaapkamer (sonder kaste). Alarm wat slegs geaktiveer moet word. Huis geteel behalwe kamers het matte. Baie maby Medi Clinic en 1.5km vanaf NWU. # Reception Rooms: 1 # Parking: 1 Has Garden Security Features: fence, alarm Property Reference #: 1824365 Agent Details: Ronel Ras Just Property Potchefstroom 29 Peter Mokaba Street Potchefstroom
More gumtree.co.za
2 rooms
3 900 R
2017/06/20, 12:26 PM
Puik ligging. Apartment Property Type To Rent Listing Type R 3 900 Price 2 Bedrooms 1 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 0 Price/m²
More immoafrica.net
1 room
3 255 R
2017/06/20, 7:28 AM
This flat has 1 bedroom, fully tiled with built in cupboards. Small garden in a new developing area in Baillie Park. Contact Theo Eiendomme Potchefstroom for full details. Apartment Property Type To Rent Listing Type R 3 255 Price 1 Bedrooms 1 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 0 Price/m² Yes Pet Friendly Yes Security
More immoafrica.net
2 rooms
4 535 R
2017/06/20, 8:28 PM
2 Bedroom flat in midtown to let. Secure complex about 200m from West Arces. 2 Bedroom , 1 bathroom , lounge , kitchen , 1 carport , balcony Water included , Prepaid electricity # Reception Rooms: 1 Property Reference #: 1821713 Agent Details: Ronel Ras Just Property Potchefstroom 29 Peter Mokaba Street Potchefstroom
More gumtree.co.za
1 800 R
Yesterday at 2:58 PM
Large, spacious, sunny room in commune, within security (student flats) complex. Divine Living 1, 51 Malherbe street, Potchefstroom. Access gate, burglar bars, security doors on al doors. 5mx3m room, with one large window and large sliding door with own direct entrance. Roof fan. Built in cupboard. Share bathroom (shower) with one other person in commune. Large kitchen in house. Undercover parking. Only students living in complex. Safe for female students . Water and electricity included . R1800 per month . 700m walking distance from NWU campus. Very secure.
More gumtree.co.za
1 room
3 255 R
2017/06/20, 7:28 AM
This lovely 1 bedroom apartment with full bathroom is neatly tiled. Near schools, preschools and all other amenities. Contact Theo Eiendomme Potchefstroom for full details. Apartment Property Type To Rent Listing Type R 3 255 Price 1 Bedrooms 1 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 0 Price/m² Yes Security
More immoafrica.net
1 room
3 800 R
2017/06/20, 10:14 PM
Modern flat near the university and shops Internal Agency Ref No:000001276 # Kitchen: 1 # Parking: 1 Has Garden Security Features: Security, Security Fence, Gated Security Intercom No Garden Window Type: Steel Ceiling Type: Concrete Wall Type: Plaster Floor Type: Tiles Exterior: Plaster Finish Roof Type: Sink Showers Stove Property Reference #: 423285 Agent Details: A. Scholtz Bellco Properties 48 Gerrit Maritz Dassies Rand Potchefstroom 2531 Potchefstroom
More gumtree.co.za
3 rooms
120.0 m²
5 000 R
2017/06/23, 9:00 AM
PRYS VERLAAG!!! NETJIESE TWEESLAAPKER MEENTHUIS MET LOFT (DERDE SLAAPKAMER) TE HUUR. TOESLUIT AFSTANDBEHEERDE GARAGE AAN MEENTHUUS. VEILIGE TOESLUIT AFDAK. BAIE INGEBOUDE KASTE. BAD MET STORT EN APPARTE TOILET MET WASBAK. BAIE SENTRAAL. VEILIGE EN NETJIESE KOMPLEKS. EIE PRIVAAT TUIN. OPWAS APPART. VOORAFBETAALDEKRAG. GEEN DIERE ASB. R5000 P/M WATER INGESLUIT SKAKEL 0824431791 OF 0832678557 BESKIKBAAR VANAF 1 JULIE.
More gumtree.co.za
3 rooms
6 200 R
2017/06/21, 10:41 AM
Comfortable 3 bedroom house, with study that can be converted into 4th bedroom. 1 Full Bathroom with separate toilet, Lounge, dining and kitchen. Carport for 3 vehicles with manageable garden.
More gumtree.co.za

2 Bedroom Flat to Rent in Baillie Park

Potchefstroom Baillie Park
2 rooms
4 400 R
2017/06/20, 10:20 AM
Modern newly built 2 bedroom flat situated in good area. Flat Property Type To Rent Listing Type R 4 400 Price 2 Bedrooms 1 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 0 Price/m²
More immoafrica.net
1 room
3 600 R
2017/06/21, 10:25 AM
As jy ‘n student is wat droom oor min verkeer, stilte en ‘n veilige woning, is hierdie blyplek net vir jou! Hierdie lieflike bachelor woonstel is gerieflik geleë in Immergroenlaan, baie naby aan die NWU Potchefstroom Kampus. Dis die perfekte verblyf vir ‘n enkellopende. Die woonstel is deel van ‘n studentehuis in die ideale area: dis naby die kampus én winkels/kuierplekke. Dis ook stapafstand van die Medi-Clinic en binne 2km van die Weermagbasis af. Die eenheid is redelik groot, wat dit baie goeie waarde vir geld maak. Die woonstel se slaapkamer het dubbele klerekaste en ‘n groot venster. Daar is ook genoeg plek vir ‘n gemaklike leef- of studeerarea. Die woonstel het sy eie badkamer met ‘n stort. Die kombuis is ruim en toegerus met ‘n tweeplaatstoof en oond. Meer as dit het die woonstel ‘n aparte ingang en afdak parkering. Jou maandlikse huur sluit in: ~Onbeperkte WiFi internet ~DSTV ~Toegang tot die gemeenskaplike tuin/buite-area ~Veilige parkering ~Toegang tot wasgeriewe en ~Gebruik van ‘n braai en kampvuur area Jou veiligheid is ook verseker - Mooirivier Beskerming bied 24-uur beskerming en elke kamer het ‘n paniekknoppie. Daar is ook ‘n elektriese hek, goeie beligting, ‘n hoë muur en diefwering voor die vensters. Hierdie woonstel is onmiddelik beskikbaar tot die einde van die akademiese jaar. Die huur is net R3,600 per maand en jy het slegs een maand se huur as deposito nodig. As jy belangstel in hierdie perfekte woning, stuur asseblief jou naam en kontaknommer (verkieslik WhatsApp) en ek sal graag reël dat jy na die woonstel kyk. _________________________________________ HouseME se belofte aan huurders: ~Geen diskriminasie ~Geen addisionele plasingsfooie ~Net een maand se huur as deposito ~Betroubare deposito-bestuur ~Volledig deursigtige verifieeringsproses ~Bystand gedurende die huurtydperk - net ‘n oproep weg Property Reference #: 36 Agent Details: Ansune HouseME Unit 104, 1st Floor Piazza 32 Parliament Street Cape Town
More gumtree.co.za
2 rooms
5 095 R
2017/06/21, 2:38 AM
Perfectly located for students. 2 Bedroom flat in secure complex , each bedroom have their own entrance , one openplan lounge-kitchen and bathroom. Water included , PrePaid electricity # Reception Rooms: 1 Security Features: fence Property Reference #: 1895076 Agent Details: Tharina Van der Linde Just Property Potchefstroom 29 Peter Mokaba Street Potchefstroom
More gumtree.co.za

2 Bedroom Flat to Rent in Baillie Park

Potchefstroom Baillie Park
2 rooms
4 400 R
2017/06/20, 10:20 AM
Modern newly built 2 bedroom flat, situated in good area. Flat Property Type To Rent Listing Type R 4 400 Price 2 Bedrooms 1 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 0 m² Living Area 0 Price/m²
More immoafrica.net
1 room
3 200 R
2017/06/21, 11:30 PM
1 Bedroom flat with lounge and kitchen , and bathroom. With 1 carport parking in a safe complex. This complex is near OK Grocer , walking distance from University. Please call to view this ground floor unit. Water included , PrePaid electricity # Reception Rooms: 1 Security Features: fence Property Reference #: 1893077 Agent Details: Elize Abrie Just Property Potchefstroom 29 Peter Mokaba Street Potchefstroom
More gumtree.co.za

Flat to Rent in Central

Potchefstroom Central
33.0 m²
3 025 R
2017/06/21, 9:41 AM
Spacious Bachelor apartments to rent near Tina Sholtz Spa and vuselela college. Immediately available!! Prepaid electricity. Communal swimming pool and braai area. Flat Property Type To Rent Listing Type R 3 025 Price 0 Bedrooms 1 Bathrooms 0 Garages Living Rooms 33 m² Living Area 33 m² Total Size R 92 Price/m² Yes Security
More immoafrica.net
1 2 3 4 5 6